Ek is darem…

nog hier.Was net baie lui om te skryf en te lees.Was ook plat op my rug met griep en niks lus vir die lewe nie.Dus liewe bloggers,ek lewe darem nog!

Advertisements

47 thoughts on “Ek is darem…”

  1. Ek het gisteraand spesifiek na jou blog gegaan om te ky k of ek nie dalk onlangse posts gemis het nie. Liewe Dina die bloggers is bly jy lewe nog en sou daar bloggers wees wat nie bly is nie is hulle boggers. Aan die een kant het ek gedog jy is diep in Afrika en het vergeet van tyd. Maar om eerlik te wees het ek vir myself gesรช dat die bloggers, seker sou sรช as jy iets oorgekom het. Mag die Perdyby ophou ly en ons met haar fotos verbly

    Liked by 1 person

    1. Hahaaa,pragtige rympie,Abrie….jy het beslis talent!Dit voel amper of ek iets oorgekom het,maar ek begin weer mens voel.Sal seker nou eers moet wag vir inspirasie voordat ek weer iets pos.Snaaks hoe mens so belangstelling verloor as jy nie goed voel nie.Ek hoop dinge gaan beter daar by julle…ek dink nogal baie daaraan.

      Like

  2. Gewonder hoekom die perdeby nie meer “zoem,” (as dit ooit die regte naam daarvoor is) nie. Verstaan baie goed as dit griep is wat jy het of gehad het. Ek het op my arms oor die dokter se lessenaar gelรช toe ek griep gehad het…. kon myself nie regop hou nie. Gesond word!!!!

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s