Ek is darem…

nog hier.Was net baie lui om te skryf en te lees.Was ook plat op my rug met griep en niks lus vir die lewe nie.Dus liewe bloggers,ek lewe darem nog!

55 Replies to “Ek is darem…”

  1. Ek het gisteraand spesifiek na jou blog gegaan om te ky k of ek nie dalk onlangse posts gemis het nie. Liewe Dina die bloggers is bly jy lewe nog en sou daar bloggers wees wat nie bly is nie is hulle boggers. Aan die een kant het ek gedog jy is diep in Afrika en het vergeet van tyd. Maar om eerlik te wees het ek vir myself gesê dat die bloggers, seker sou sê as jy iets oorgekom het. Mag die Perdyby ophou ly en ons met haar fotos verbly

    Liked by 1 person

    1. Hahaaa,pragtige rympie,Abrie….jy het beslis talent!Dit voel amper of ek iets oorgekom het,maar ek begin weer mens voel.Sal seker nou eers moet wag vir inspirasie voordat ek weer iets pos.Snaaks hoe mens so belangstelling verloor as jy nie goed voel nie.Ek hoop dinge gaan beter daar by julle…ek dink nogal baie daaraan.

      Like

  2. Gewonder hoekom die perdeby nie meer “zoem,” (as dit ooit die regte naam daarvoor is) nie. Verstaan baie goed as dit griep is wat jy het of gehad het. Ek het op my arms oor die dokter se lessenaar gelê toe ek griep gehad het…. kon myself nie regop hou nie. Gesond word!!!!

    Liked by 1 person

Leave a reply to melouisef Cancel reply

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +