Loer net gou in..

Om te sê ek leef nog.Internet is alweer af en ek werk gou van iemand anders s’n af.Vreeslik frustrerend…ons telefoonlyne is al die tweede keer hierdie jaar gesteel.Verlede week was ons kragloos vir twee dae en so gaan dit aan.Gelukkig skyn die son elke dag.

Ek is hopelik binnekort weer op die lug.Tot dan….Perdeby.

40 Replies to “Loer net gou in..”

      1. Dis goed om te hoor, ek het jou gemis en hoop jy het begin om te vertel van jou reise. Ek was ‘n bietjie weg vir drie dae, maar my eerste prioriteit is natuurlik om vanaand môre-oggend eers al die blogs te lees wat ek gemis het. Daarna sal ek die huis skoonmaak en wasgoed was 😜

        Liked by 1 person

      1. Dit word deur onafhanklike maatskappye gebruik … ek dink dis per satelliet Hulle installeer ‘n antenna op jou dak en daar is verskeie torings waarmee hulle opvang. Ek het 4 jaar gelede begins soek en daar was ‘n plek naby die Kolonade Gaan kyk na hulle pryse. Hulle lewer regtig goeie diens. As hulle n probleem het kry jy dadelik ‘n sms en as jy ‘n probleem het kan jy tot 10uur hulp kry. Ejare ‘n ADSL Telkom lyn gehad en hierdie is werklik 100X en nog goedkoper ook

        Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s