Anderkant van die wêreld (8)

Die volgende dag spoeg die boot ons uit op die hawe van Whittier... Dis 'n dorpie waar omtrent al die inwoners (ongeveer 218) onder een dak in een veertien verdieping gebou woon. Dis 'n ou weermagbarak wat dateer uit 1956. In die gebou, bekend as Begich Towers, is 'n polisiestasie, burgermeester se kantoor,  kliniek, kerk, …

Anderkant van die wêreld (3)

Die Misty Fjords wildernisgebied is in 1978 tot Nasionale Monument verklaar.Die inheemse stamme soos die Tlingit, Haida en Tsimshian het duisende jare al hier geleef. Die dennevlaktes, beboste berghange, rotsstrande en soutmoerasse vorm 'n besonderse Suidoostelike Alaska ekosisteem. Dreunende watervalle stort orals van die skuinstes af... Volop reën en sneeu op die bergpieke, voed rivierstrome, …