Anderkant van die wêreld

Vir Perdeby van sonnige Suid-Afrika, was dit ‘n lewenservaring om ‘n maand gelede na die anderkant van die wêreld te vlieg. Die verandering in klimaat, lugdruk en bo alles, die tien ure tydsverskil, het sy tol geëis, maar dit was deur-en -deur die moeite werd!

My vlerkies het my op ‘n reis na die skone Alaska geneem en in die volgende paar aflewerings deel ek my wonderlike ervaring met my bloglesers.

Vanaf pragtige Vancouver is ons met die Island Princess op ‘n sewe dae reis noordwaarts.

IMG_0134

IMG_9290

IMG_0152

Word vervolg…

 

 

Advertisements

43 thoughts on “Anderkant van die wêreld”

  1. Heerlijk cruisen, zou het ook wel weer eens willen doen. Maar dan vanuit Nederland vertrekken want mijn lief stapt niet in een vliegtuig. Of hij op zo’n schip stapt weet ik trouwens ook nog niet 😉
    Prachtige foto’s, jullie hebben genoten dat snap ik!
    Liefs

    Liked by 2 people

  2. Ah Canada. Daar wil ik wel eens naar toe. Het moet niet maar mocht het kunnen dan zeg ik zeker geen nee.
    De ecologist in me vind cruiseschepen verschrikkelijk. Vooral die grote: groot in verbruik en een troep afval waar menig haven geen weg mee weet. Dan liever een ecologisch verantwoord alternatief.
    vriendelijke groeten

    Liked by 1 person

    1. Ongelukkig is dit wat gebeur met enige reis,Stef.Oral laat toeriste hul spoor van vuil beddegoed,handdoeke,weggooi eetgerei en kosverpakkings,uitlaatgasse van voertuie en vliegtuie,agter.Eintlik behoort mens nie te reis nie

      Like

  3. Jy is ‘n vrou van uiterstes…. Ek dog jy is deur en deur ‘n Afrikakind. Alaska van alle plekke. Nogal gewonder wat het van jou geword, nie besef jy sit anderkant die wêreld nie.

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s