Anderkant van die wêreld (6)

Die volgende dag vaar ons Glacier Bay binne. Slegs twee passasiersskepe word per dag hier toegelaat. ‘n Boot met Parkeraad amptenare ontmoet ons by die ingang van die baai. ‘n Groepie van hulle klim op die passasiersboot en bly heeldag hier, om te vertel van die omgewing en vrae te beantwoord..

_MG_7111

Die Glacier Bay National Park and Preserve bestaan uit 12,950 vierkante kilometer van woude, water, en berge wat meer as 4,572 meter hoog verrys…

_MG_7240

_MG_7245Groot riviere van ys wat van die hoogtes af skuif tot in die melkerige groen baai, sorg vir die naam van hierdie skouspelagtige plek…

IMG_9381

Soos wat ons dieper die baai invaar, word drywende ysstukke orals opgemerk..

_MG_7196

_MG_7190

_MG_7172

_MG_7151

Daar is sewe gletsers, insluitende die Margerie Glacier, een van die mees gefotografeerde gletsers. Dis ook een van Alaska se aktiefste gletsers…daar is gedurig ‘n oorverdowende harde geknetter, soos wat die ys kraak en skuif en dan met ‘n donderslag in die water stort…

IMG_9373

Hierdie gletser is veertig verdiepings hoog (76,2 meter) en meer as 3 kilometers wyd…

IMG_9359

Onder die water ‘n verdere dertig meter!

_MG_7220

Die baai is uitgekalwe deur ‘n gletser en omtrent 308 meter diep…

IMG_9402

Nog gletsers…

_MG_7228

_MG_7214

_MG_7289

Die Grand Pacific Glacier is baie vuil as gevolg van sneeu- en rotsstortings en grond wat uit die valleibodem geskuur is…

_MG_7309

My gunsteling…

_MG_7268

Nog ‘n verklaring vir die blou ys: Wanneer lig die hoogs gekompakteerde ys raak, word langgolflengte kleure (rooies) geabsorbeer en die kortgolflengte kleure (bloues),  weerkaats…

_MG_7294

Nog tonele in die baai…

_MG_7253

Na ‘n fantastiese dag, vertrek die Parkeraad amptenare weer op hul bootjie…

_MG_7324

Word vervolg..

 

41 Replies to “Anderkant van die wêreld (6)”

        1. Van vrees vir die monster,of van die mistigheid?
          Vreemd genoeg,nie Abrie.Ek het heeltyd die lense skoongehou met lens whipes.Ek dink dit help ook dat dit nie toewasem nie.

          Like

      1. I’m so glad you had such a good time! I’m hoping we can make it up that way, but we’ll likely drive and camp along the way (hopping ferries, too) if we do put this trip together. It should be fun!

        My pleasure (visiting your blog). I need to do it more often now that my life seems to be settling down just a wee bit!) 😉

        Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +