Anderkant van die wêreld (7)

Ons laaste dag op die boot verras ons met pragtonele oral om ons…

IMG_9436

_MG_7415

_MG_7412

_MG_7401

_MG_7400

As mens dink Glacier Bay is asemrowend, dan is jy heeltemal verstom vir wat in College Fjord wag! Ons word deur ‘n lootsboot die fjord in begelei.

_MG_7376

‘n Fjord is ‘n lang smal inham met hoë sykante of kranse, wat gevorm is deur gletsererosie.

_MG_7486

Daar is sestien gletsers hier en elkeen is vernoem na ‘n kollege in die V.S.A.

_MG_7423

Die gletsers aan die regterkant van die fjord, is vernoem na dameskolleges en links is die manskolleges.

_MG_7499

Die grootste gletser, in die middel, is natuurlik  vernoem na Harvard, dié prestige universiteit in V.S.A.

IMG_9442

_MG_7513

IMG_9479

Dis die eerste sonskyndag tydens ons toer en dit sorg vir asemrowende kleure in wit en blou…

IMG_9445

 

 

Word vervolg…

 

51 Replies to “Anderkant van die wêreld (7)”

        1. Impalas… yes they do look similar. Just looked the habitat for gerenuk. From Somalia to northern Tanzania. I don’t recall seeing any more than once or twice… only 95000 left… And too many humans… 🙂 Eland? Derby eland?

          Liked by 1 person

      1. Sal dit goed glo. Jy het nou al die woestyn deel en ys deel goed beleef. Nou is jy weer in die tussen-in deel. Eintlik bied SA n groot verskeidenheid van streke. O, hul beweer dat die Suid Eiland se suidelike deel ook baie koud is in die winter, seker soos die somer in Alaska.

        Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s