Prettige blouwildebees…

foto’s. Die blouwildebeeste het omtrent die watergate gedomineer en al wat ‘n ander dier is, verdryf. Toe neem ek maar ‘n paar snaakse foto’s en speel met lig en vreemde effékte. Dis dalk nie almal se smaak nie,maar vir my was dit nogal ‘n uitdaging!

_MG_1055

_MG_1008

_MG_1005

_MG_1041

_MG_1013

_MG_2129

_MG_0973

_MG_2126

_MG_1038

50 Replies to “Prettige blouwildebees…”

  1. Dis lekker om so met die fotos te speel. Ek het nie photoshop nie maar gebruik picmonkey wat ook lekker veranderinge kan maak. Die ry gesigte is besonders mooi. Beslis n tydskrif foto kwaliteit. Dis ook waar wat jy sê dat jou foto self ook goed moet wees om sulke veranderde fotos te maak.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s