Frustrasie

Ek tik gou op my foontjie, om te verduidelik hoekom ek nie jul blogs lees en self iets pos nie.

Ons Telkomkabels is alweer gesteel.Dis die tweede keer binne een maand en van verlede Januarie tot nou toe, is dit presies die vyfde keer!!!Wat my betref is dit sabotasie wat die hoogste vorm van straf verdien! Ek weet nie hoe lank Telkom dit sal kan bekostig nie.Ons fibrekabels is gelê so ons gaan ook nou tatta sê vir Telkom.

Sien julle hopelik binnekort.

21 Replies to “Frustrasie”

  1. Simpatie suster. Dalk kan ons die komende president oortuig om sterker teen die kopers en die diewe op te tree ….. maar tot dan voer ons koper uit al het die laaste myn 100 jaar terug toegemaak.

    Ek is bevrees hulle steel die optiese vesel ook en gebruik die Kevlar middel sokkie om koelvaste onderbaadjies vir die bankrowers te brei

    Like

    1. Ek is al so vies,Una.Ek het nou al hoeveelkeer vir WP laat weet dat my poste nie wys in die Reader nie.Hulle stel dit reg en dan gebeur dit weer.Verder is ons internet steeds af en ek gebruik my selfoondata.Gelukkig het ek gratis megabytes wat ek moet opgebruik binne vyf dae.Die spul is ook maar lekker skelm…dra niks oor nie.Genoeg gekla🤣🤣

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s