Sonbesie

Na aanleiding van Hester en Una se ervarings met hul ore, pos ek weer hierdie ou blog van my. Intussen het ek gewoond geraak aan my sonbesie, maar ek moet mooi luister om verby sy eentonige geskreeu te hoor!

16 Replies to “Sonbesie”

  1. O nee, Perdebytjie, dit klink verskriklik irriterend. As dit is wat my ma moes deurleef, vra ek (vir die duisendste keer) vir haar verskoning dat ek nie meer simpatie met haar klagtetjies gehad het nie. Ek slaap snags met oorfone aan – audioboeke en sagte musiek. Het jy dit al probeer?

    Liked by 1 person

    1. Dat zal niet helpen Hester. Ik leid zelf al meer dan twintig jaar aan tinnitus. Mijn geluiden variëren van een piep, tot een gil en soms het geluid van een trein. Als je naar ander geluid gaat luisteren gaat de tinnitus gewoon harder want dat geluid wil altijd de boventoon voeren.

      Liked by 1 person

  2. My hele familie gebruik Samsung fone en ek kollekteer hulle oorfone – lekker plat en gerieflik. O, terloops, ek sien daar in die “featured heading images” (verskoon Engels) van jou blog ‘n pragtige foto van ‘n ou trein.

    Liked by 1 person

    1. Daardie ou trein het ek verlede jaar by Klipplaat afgeneem. Pas by jou storie van die treine.
      Ek hou nie van goed in my ore nie, maar die Samsungoorfoontjies klink gerieflik.Sal kyk of dit vir my werk. Dankie vir die raad.

      Liked by 1 person

  3. Ek ken ook van daardie kop sonbesies! Nou moet jy weet Februarie is meestal nog regte sonbesie tyd en hulle skree dag en nag saam met die binne oor. Gaan juis Vrydag dr sien en hoor wat ek kan doen. Ek weet egter hul kan nie veel doen nie dit het maar met gehoorverlies te doen.Jou brein kompenseer vir die klanke wat hy nie so goed kan uitmaak deur die getjir in te sit! Innige simpatie

    Like

  4. Bij mij houd het verband met de ziekte van Meniere . Het binnenoor is zodanig beschadigd door de aanvallen dat die geluiden zijn ontstaan.
    Aan de eentonige piep ben ik in de loop der jaren gelukkig gewend geraakt.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s