Nog net drie stukkies…

meubels moet gaan, dan is die slot van ‘n lewe bereik. Gister nadat ek ure gesorteer en uitgegooi het, het ek uiteindelik plat op die mat gaan sit, met ‘n koppie tee en Mariekoekies vir middagete. Sommerso met my selfoon het ek ‘n foto geneem en die ironie het my getref…doer vêr in die hoekie is net ‘n paar goedjies oor…

IMG_2560

Die leegheid van die vertrek, met ‘n enkele eensame meubelstuk, het my sommer in trane laat uitbars…nou is dit finaal en verby en daardie leegte bly vir ewig…

IMG_2561

41 Replies to “Nog net drie stukkies…”

  1. oe, dit is maar seer – maar ons almal weet ook die lewe staan nooit stil nie – dit stop vir niemand, selfs nie vir ‘n wyle nie – als is op die einde maar net herinneringe wat ons diep wegbêre en elke nou en dan weer gaan uithaal om te oordink terwyl ons nogsteeds vorentoe beur.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s