Hoe gelukkig..

kan dit wees, om ‘n Reuse-ooruil (Verreaux’s Eagle Owl) so rustig en ontspanne in die natuur, te sien!

_MG_1895

_MG_1929

_MG_1846

66 Replies to “Hoe gelukkig..”

      1. Ek is hier in een stuk, dankie Dina. Gister sleg met my gegaan, vir die eerste keer het die slaappil Å„ goor nagevolg gehad. Deur die nag ge-suffer, skoon vies vir myself! Maar vanoggend voel ek stukke beter.xx

        Liked by 1 person

  1. Hoe gelukkig kan dit wees om ‘n By te ken wat die uil vir my kon fotografeer, want die kanse dat ek dit self in die natuur gaan sien, is baie skraal. Pragtige fotos en dis ‘n handsome ou (vrou?) wat daar sit.

    Liked by 1 person

        1. Hy het nie die Jackie gevang om te eet nie, blykbaar was dit ‘n territoriale aanval. Die uil het daar naby hul huis gebly. ‘n Kenner het hul ingelig dat uile, (in hierdie geval was dit ‘n Kaapse ooruil) hul omgewing met hand en tand beskerm en dis waarskynlik wat hier gebeur het.

          Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +