kan dit wees, om ‘n Reuse-ooruil (Verreaux’s Eagle Owl) so rustig en ontspanne in die natuur, te sien!
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
kan dit wees, om ‘n Reuse-ooruil (Verreaux’s Eagle Owl) so rustig en ontspanne in die natuur, te sien!
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Oupa Uil, so statige dier/voel
LikeLiked by 1 person
Dankie vir inloer!
LikeLiked by 1 person
Verby beeldskoon, hulle kom sit gedurig op ons of ons bure se dak x
LikeLiked by 1 person
Julle is gelukkig!
LikeLike
Pragtig
LikeLiked by 1 person
Dankie Toortsie.
LikeLiked by 1 person
Knappe foto, maar ik wil hem toch niet in het donker tegenkomen, hoor.
LikeLiked by 1 person
Hy vlieg so geruisloos,dat mens lekker kan skrik vir hom!
LikeLike
Ja, dat kan ik me voorstellen.
LikeLiked by 1 person
Een prachtige vogel en mooi gefotografeerd
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Frans.
LikeLike
Statig en jy is wraggies bevoorreg. Kan my verkyk aan die sterk snawel en diep starende oge… Mooiste fotos
LikeLiked by 1 person
Dankie Zeesbees. Daardie kloue is weer vir my iets angswekkends en besonders.
LikeLike
Ek is ń uile-mens. Seker omdat ek hulle so min in die natuur sien. Hierdie ou is sò mooi, Perdebytjie!!! En groot!
LikeLiked by 1 person
Dankie Una.Is jy veilig anderkant?
LikeLiked by 1 person
Ek is hier in een stuk, dankie Dina. Gister sleg met my gegaan, vir die eerste keer het die slaappil Å„ goor nagevolg gehad. Deur die nag ge-suffer, skoon vies vir myself! Maar vanoggend voel ek stukke beter.xx
LikeLiked by 1 person
Ai die pille kan mens sleg vang! Geniet dit verder en ons wag vir mooi stories.
LikeLike
Hy pas so mooi by die boom se stam 😊 Hy is nou rêgtig vir my mooi!!!
LikeLiked by 1 person
Hy het pienk ooglede ook..mens kan dit net nie mooi op die foto sien nie.Dankie vir inloer,Kameel.
LikeLike
Ja, jy is baie gelukkig on hierdie pragtige voel te sien. Ek is baie jaloers!
LikeLiked by 1 person
Dit was voorwaar geluk…laatmiddag net voor sononder in die Kgalagadi.
LikeLiked by 1 person
Hoe gelukkig kan dit wees om ‘n By te ken wat die uil vir my kon fotografeer, want die kanse dat ek dit self in die natuur gaan sien, is baie skraal. Pragtige fotos en dis ‘n handsome ou (vrou?) wat daar sit.
LikeLiked by 1 person
Dankie Hester…ek is bly dat ek hierdie mooi uil vir jou kon afneem. Dis dalkies ‘n vroutjie…hulle is groter en swaarder as die mannetjies en hierdie tante lyk nogal vir my taamlik stewig!
LikeLiked by 1 person
Fantastic photos, Dina. This is a very special owl and you captured it so beautifully. They have that pink eyelid that is not seen on other owl species, so elegant.
LikeLiked by 1 person
Thanks Jet. Yes, these owls are the biggest ones in SA. It is always a special experience to see one in nature. Thanks for visiting my blog.
LikeLiked by 1 person
Ik kom even kijken via het blog van Trees .En wat een schitterende foto’s van deze mooie Uil
Groetjes Elisabeth
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Elisabeth.Ek waardeer jou besoek hier by my!Jy is altyd welkom. Groete,Dina.
LikeLiked by 1 person
“n Donkie is ‘n wonderlike ding.
Maar ‘n uil is wonderlike as ‘n muil
Daardie pote kan seker so klein bietjie krag uitoefen!
LikeLiked by 1 person
Baie krag! Vriende van ons se Jack Russel is deur ‘n uil gevang en dood neergegooi.
LikeLike
Sjoe dis erg. Maar nou ja as jy wil eet maak dit nie saak of dit Jack R is of n haas nie.
LikeLiked by 1 person
Hy het nie die Jackie gevang om te eet nie, blykbaar was dit ‘n territoriale aanval. Die uil het daar naby hul huis gebly. ‘n Kenner het hul ingelig dat uile, (in hierdie geval was dit ‘n Kaapse ooruil) hul omgewing met hand en tand beskerm en dis waarskynlik wat hier gebeur het.
LikeLike
Wow, dis nou interessant. So leer mens elke dag weer iets.
LikeLiked by 1 person
Amai, die heeft krachtige poten. Een voetballer, denk ik!
LikeLiked by 1 person
Kragtige pote om prooi te vang!
LikeLiked by 1 person
Wow … pragtig
LikeLiked by 1 person
Dankie Tina.
LikeLiked by 1 person
Een prachtig beest!
LikeLiked by 1 person
Dankie Matroos.
LikeLiked by 1 person
Mooie foto’s van een indrukwekkende vogel.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLiked by 1 person
Absoluut spesiaal, en jy’t fantastiese fotos gekry om jou en ons daaraan te herinner!
LikeLiked by 1 person
Dankie Dries.
LikeLiked by 1 person
Whooooow wat een fantastische waarneming.
LikeLiked by 1 person
Dankie Eveline…dit was baie besonders.
LikeLike
Sjoe dis beslis n voorreg om so n uil so mooi te sien en hom af te neem ook. Dankie vir die deel. Besonderse mooi fotos.
LikeLiked by 1 person
Dit was pure geluk,Ineke….skemertyd oppad kamp toe!
LikeLike
Ek dink dit was maar die ou se vooraand sit waarop jy afgekom het sonder om hom te veel te versteur.
LikeLiked by 1 person
Unusual to spot an owl in daylight. Very good shots
LikeLiked by 1 person
It was around dusk and it was preparing to start hunting, Brian.
LikeLiked by 1 person
Understood. The waning light doesn’t show. 🙂
Or rather it shows you have a good camera and know how to use it.
LikeLiked by 1 person
😃
LikeLiked by 1 person
Absoluut fantasties vasgevang op film,
LikeLiked by 1 person
Dankie Wolfie, altyd lekker as jy inloer.
LikeLiked by 1 person
😉
LikeLike
Tjonge en dan nog gewoon overdag? Prachtig!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie…dit was skemeraand.
LikeLiked by 1 person
What a beauty! Excellent!
LikeLiked by 1 person
Thank you, I appreciate your compliment.
LikeLike
Looking again, wow! The owl’s feathers are spectacular. I like the tree it’s in, too – that bark and the little leaves that remind me of an acacia.
LikeLiked by 1 person
It is a Camelthorn tree… Vachellia erolobia..fantastic trees that grow in sandy soil and very hardy
LikeLiked by 1 person
I looked it up, thanks. Love the photos that I see on a google image search.
LikeLiked by 1 person
Wonderlike fotos!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Anne.
LikeLike
Wowww amazing pictures
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
Participante do excelente adestramento com vendas do Ibirapitanga. http://lumberjocks.com/coltarm90
LikeLike