Op my vele reise in Suidelike Afrika, het ek al verskeie motorwrakke raakgesien en gefotografeer. Ek het reeds in 2012 ‘n vorige blog https://perdebytjie.wordpress.com/?s=motorwrakke daaroor gedoen, dus plaas ek net ‘n paar foto’s van een wrak.
Skynbaar dink Namibiërs dat hierdie ou ysterperde goeie teikens is om hul skietvernuf op te oefen:
Hartseer prentjie van ‘n enjin wat eens oor die kaal stowwerige vlaktes gedreun het:
Grapjas het hierdie versiering aangebring:
Stoele, veral plastiekstoele speel ‘n groot rol en ek het ‘n paar op foto’s vasgelê:
Hierdie was baie snaaks…by die ontvangskantoor van ‘n nasionale park..op die stoep by ontvangs. Ek wonder wie vang sy middagslapie op hierdie “stretcher”?
Kunstzinnige foto’s van die wrakken!
LikeLiked by 2 people
Baie dankie Anna.
LikeLike
Motor wrakke vul my altyd met ń tipe nostalgie.
LikeLiked by 2 people
Ja dis nogal hartseer.
LikeLiked by 1 person
As my ma nog geleef het sou sy gesê het “As daai ou kar kon praat, watter wonderlike stories sou hy kon vertel?”. Mooi fotos in die ander blog ook.
LikeLiked by 4 people
Dankie vir inloer,Hester.
LikeLike
Sjoe, daardie onderstebo blou stoel is die essensie van verlatenheid!
LikeLiked by 2 people
Ja dit spreek nogal tot mens. Dankie vir inloer, Frannie.
LikeLiked by 1 person
Het verval werd heel mooi in beeld gebracht!
LikeLiked by 1 person
Dankie Matroos.
LikeLiked by 1 person
What a delightful array of pictures – elke een van hulle kan die basis vir ‘n storie wees!
LikeLiked by 2 people
Almal het beslis ‘n storie. Dankie vir inloer, Anne.
LikeLike
Jy het darem ‘n interessante fotografie oog… welgedaan
LikeLiked by 2 people
Dankie Tina.
LikeLiked by 1 person
De foto’s van die wrakken zijn mooi.
LikeLiked by 2 people
Baie dankie.
LikeLiked by 1 person
Sulke ou weggegooide en geroeste goed is ook my geliefkooste onderwerpe om af te neem. Hul is werklik spesiaal die geroeste goed. (Eier lê: Het net gewonder of dit naby ons uitspan fees kon wees? Indien wel wonder ek waar almal is wat veronderstel is om te help en te werk. Stretcher is reg vir ingeval!)
LikeLiked by 2 people
Hierdie is bietjie ver van die Toweropstal af, maar jy is reg, daardie stretcher sal goed werk vir wanneer skofte geruil moet word.
LikeLike
Ha ha, mooi man. Jou fotos is baie mooi mens kan n hele storie daaroom weef. Ek hou ook van die blou stoel wat enigste kleur is wat uitstaan.
LikeLiked by 2 people
Baie dankie Ineke, ek waardeer jou mooi woorde.
LikeLiked by 1 person
As die motorwrak maar sy stories kon vertel. Hoekom het hy nou juis daar geland?
LikeLiked by 1 person
Ja mens wonder…dis so vêr van alles af.
LikeLiked by 1 person
Het is misschien geen prioriteit, maar waarom worden die wrakken niet gewoon opgeruimd?
LikeLiked by 2 people
Hierdie wrakke is honderde kilometers van die beskawing af. Dis op paaie en plekke waar daar soms vir weke nie ‘n voertuig verby gaan nie. Namibië is ‘n land van kilometers en kilometers onbewoonde gebied.Daar is nie veel sin in om die wrakke te verwyder nie. Toeriste geniet dit ook om besondere foto’s te neem en dit verskyn gereeld in fotografieboeke, Paul.
LikeLiked by 1 person
Domme reactie van me, dus :).
LikeLiked by 1 person
Glad nie dom nie Paul! Dis moeilik om te begryp hoe dit lyk en hoe ontsettend groot afstande is. Natuurlik is dit alles op slegte ongeteerde paaie ook, waar mens net met 4x4kan kom. Ons het meer as twee jaar geneem om die hele Namibië te dek met verskillende toere.
LikeLiked by 1 person
Foei!
Hier heeft ‘die hele Namibië dek’ een heel andere betekenis. Ik wist niet dat je man zo viriel was!
LikeLiked by 1 person
Hahaaa, jy moet ook oppas watter woorde jy in SA gebruik, want hier het dit ook van betekenis verander! Maak net doodseker voor julle kom.
LikeLiked by 1 person
Ik praat er enkel tegen mijn vrouw, zodat ik geen kemels schiet!
LikeLiked by 1 person
Dis beter so!
LikeLiked by 1 person
Dina, you’re right – I have no idea but I did love your elephant and hyena!
LikeLiked by 1 person
I am very happy that you visited my blog, even though you didn’t understand what it said. It mostly consists of photo’s, but sometimes a bit of writing as in this one. Luckily photo’s cross all language barriers 😄😄
LikeLike
Knappe foo’s maar al die wrakkn zo maar achterlaten is heel slecht voor oner natuur.
LikeLiked by 1 person
Knappe fotovan de wrakken maar slecht voor de natuur.
LikeLiked by 1 person
Lovely and interesting photos, Dina!
LikeLiked by 1 person
Thanks Dina.
LikeLiked by 1 person
Een leuke serie en dat wrak met ‘versiering’ moest om lachen.
LikeLiked by 1 person
Dankie Frans😀
LikeLike
Ek het jou staal en plastiek geraamte fot0s geniet 🙂
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Wolfie…my verbeelding loop altyd met my as ek sulke ou goed sien.
LikeLiked by 1 person
Dit is die ‘magic’ van kuns, iets gee ons ‘n spoor en ons loop met dit en skep iets wonderlik
LikeLiked by 1 person