Stoele en motorwrakke

Op my vele reise in Suidelike Afrika, het ek al verskeie motorwrakke raakgesien en gefotografeer. Ek het reeds in 2012 ‘n vorige blog https://perdebytjie.wordpress.com/?s=motorwrakke    daaroor gedoen, dus plaas ek net ‘n paar foto’s van een wrak.

Skynbaar dink Namibiërs dat hierdie ou ysterperde goeie teikens is om hul skietvernuf op te oefen:

IMG_8377_edited-1

Hartseer prentjie van ‘n enjin wat eens oor die kaal stowwerige vlaktes gedreun het:

IMG_8379_edited-1

Grapjas het hierdie versiering aangebring:

IMG_8380_edited-1

Stoele, veral plastiekstoele speel ‘n groot rol en ek het ‘n paar op foto’s vasgelê:

IMG_8774_edited-1

IMG_8805_edited-1

Hierdie was baie snaaks…by die ontvangskantoor van ‘n nasionale park..op die stoep by ontvangs. Ek wonder wie vang sy middagslapie op hierdie “stretcher”?

IMG_8773_edited-1

 

 

41 Replies to “Stoele en motorwrakke”

  1. Sulke ou weggegooide en geroeste goed is ook my geliefkooste onderwerpe om af te neem. Hul is werklik spesiaal die geroeste goed. (Eier lê: Het net gewonder of dit naby ons uitspan fees kon wees? Indien wel wonder ek waar almal is wat veronderstel is om te help en te werk. Stretcher is reg vir ingeval!)

    Liked by 2 people

    1. Hierdie wrakke is honderde kilometers van die beskawing af. Dis op paaie en plekke waar daar soms vir weke nie ‘n voertuig verby gaan nie. Namibië is ‘n land van kilometers en kilometers onbewoonde gebied.Daar is nie veel sin in om die wrakke te verwyder nie. Toeriste geniet dit ook om besondere foto’s te neem en dit verskyn gereeld in fotografieboeke, Paul.

      Liked by 1 person

        1. Glad nie dom nie Paul! Dis moeilik om te begryp hoe dit lyk en hoe ontsettend groot afstande is. Natuurlik is dit alles op slegte ongeteerde paaie ook, waar mens net met 4x4kan kom. Ons het meer as twee jaar geneem om die hele Namibië te dek met verskillende toere.

          Liked by 1 person

    1. I am very happy that you visited my blog, even though you didn’t understand what it said. It mostly consists of photo’s, but sometimes a bit of writing as in this one. Luckily photo’s cross all language barriers 😄😄

      Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +