gaan sy alweer!
Ek sit nou snot en trane en huil, want my meisiekind met die avontuurvoete is pas weer lughawe toe. Sy het nou twee weke hier gekuier van Sjina af, waar sy alreeds ‘n jaar en ‘n half woon.
Sy is altyd op reis iewers heen…het lank in Londen gebly, in Rusland, Viëtnam en nou Sjina. Dis meer as wat ‘n moederhart kan verwerk. Wanneer sy werk is ek rustig, maar wanneer sy haar reisskoene aantrek en alleen na vreemde plekke dwaal, is ek so angstig.
Ek was nou pas in haar kamer, waar daar nog ‘n duik in haar kopkussing is, waar sy vroeër gelê het. Ek ruik haar nog, die badkamervloer is nog nat van haar laaste stort en haar voetspore is op die matjie….
Reis veilig my meisiekind…
Sterkte Dina maar dit klink vir my fantasties en asof die appel nie ver van die boom geval het nie
LikeLiked by 1 person
Dankie Abrie. Ek gun haar dit, maar dis net asof dit al hoe moeiliker raak om afskeid te neem….seker ouderdom😔😔
Ek is eintlik nie baie avontuurlustig nie. Manlief is en ek is baie dankbaar dat hy my altyd saamsleep na interessante plekke. Ek dink sy aard na hom.
LikeLiked by 1 person
Kyk asb my kommentaar op Vuurklip dr blog oor Cyril
LikeLiked by 1 person
Sal gou gaan loer.
LikeLiked by 1 person
O, dat snap ik zo goed, Dina. Moederharten houden niet van kinder-reizen.
LikeLiked by 1 person
Al is die kinders al groot, né Anna!
LikeLike
Maakt niet uit. Je blijft je zorgen maken.
LikeLiked by 1 person
*drukkie* ❤
LikeLike
Dink aan jou
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
Ag, dankie tog dis nie net ek wat so ń mamma is nie.🤗
LikeLiked by 1 person
Dis maar moeilik!
LikeLike
Sy is sterk, Perdebytjie, en dis julle gesin wat haar so gemaak het en so hou. Wat ń voorreg. Maar steeds, sterkte. Want ek verstaan van wakker lê en wonder.
LikeLiked by 1 person
Ek besef baie mense is in dié situasie, maar ai, dis maar moeilik. Dankie vir die simpatie, Una.
LikeLike
Ken daai gevoel met ‘n dogter wat reeds 9 jaar in Ierland bly en seun in Suid Afrika wat so besig is dat ons skaars praat.
LikeLiked by 1 person
Ek het twee in die buiteland. Dit vat aan mens.
LikeLike
Alles komt goed, af en toe moet een jong eens vanuit moeders vleugels vandaan!
LikeLiked by 1 person
Ja, maar so verweg!
LikeLiked by 1 person
Ach Dina, ik leef met je mee. Het gevoel is me zeer bekend! Lieve groet.
LikeLiked by 1 person
Dankie Matroos.
LikeLiked by 1 person
Ai, daardie kopkussing…merker van vertrek en verlange. Hier is baie ma’s wat verstaan, ‘Bytjie.
LikeLiked by 2 people
Dankie Frannie.Dit bly maar swaar.
LikeLiked by 1 person
Sterkte lieve Dina.. Ik kan het me zo goed voorstellen dat je je zorgen maakt en haar weer gaat missen, al gun je haar alles wat ze wenst hè…
LikeLiked by 1 person
Dankie Trees.
LikeLike
Baie sterkte. Dit is moeilik om hul grot te maak, maar selfs moeiliker om hul te laat gaan. 😢
LikeLiked by 2 people
Ja mens bly altyd hul ma, al is hulle in hul dertigs en ouer.
LikeLiked by 1 person
Verseker. Ek sê alewig vir my kids hulle sal altyd my babies bly.
LikeLiked by 1 person
*drukkie*
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
Oee moederhart. ❤️
LikeLiked by 1 person
Dankie Toortsie.
LikeLiked by 1 person
Vriendin, ek lees, my oë dof, my wange nat want my lief meisiekind ook mos vêr. Ek verlang so na haar. Wil haar teen my bors vasdruk, in haar oe kyk. Maar vir almal om my hou ek die front voor van ‘n brawe ma . Ek dink aan jou .
LikeLiked by 1 person
Baie dankie…ons is in dieselfde bootjie en dit laat my bietjie beter voel!
LikeLike
*drukkie*
LikeLiked by 1 person
Dankie liewe Wolf.
LikeLiked by 1 person
Menz wens menz het die avontuurpad gekies in menz se jong dae, nie die boring veilige pad nie …
Well done!!
LikeLiked by 1 person
Toe ons jonk was,was toer nie binne ons verwysingsraamwerk nie. Ons was die muishonde vd wêreld en beslis nie orals welkom nie.
Ek gun my kind dit. Sy doen dit al die afgelope tien jaar en het meer beleef as haar “boring” ma in ‘n leeftyd!
LikeLike
Sterkte. Kinders v vandag het wonderlike geleenthede wat ons nooit gehad het mie
LikeLiked by 1 person
Ja dis waar, maar sjoe die afskeid….!
LikeLike
J dit is so. Maar ek vind nogal dat ‘n mens meer kontk met jouu kind het wat ver woon( met wie jy bv skype) as met die kind wat naby woon.
LikeLiked by 1 person
Dis nogal waar.
LikeLike
Seegogga is reg en dit is wonderlik dat sy so goed gebruik maak van die geleenthede wat sy het. Mamma moet maar oppak en gaan kuier!
LikeLiked by 1 person
Ek het al oral vir haar gaan kuier…sien nie kans vir Sjina nie. Die lug is verskriklik vrot in Shanghai waar sy bly en ek het ‘n fobie oor baie mense om my!!
LikeLiked by 1 person
Oeg ek weet wat jy bedoel, daardie gestoot en geskommel rondom my is genoeg om enige mens gek te maak.
LikeLiked by 1 person
Ek raak verskriklik geïrriteerd as daar sulke massas mense om my is. Ek sal sommer gil!
LikeLiked by 1 person
Ek wil gil as ek in ‘n winkel inloop en die verkoopsassistente sak op my toe, dis hoe paranoïs ek is.
LikeLiked by 1 person
Sterkte Dina
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.Ek sien jy is nuut op my blog.Sal gou by jou inloer.
LikeLiked by 1 person
Haha, nuut en oud
LikeLiked by 1 person
Darem klaar uitgevind wat aangaan. Jou geheim is veilig hier.
LikeLiked by 1 person
Ai sterkte, dit kan nie lekker wees nie.
Maar hoe fantasties moet dit ook nie wees om in Rusland te kan bly nie?!
LikeLiked by 1 person
Sy was twee jaar daar en ek het vir haar gaan kuier…dit vreeslik geniet.
LikeLiked by 1 person
Ook al zijn ze reeds volwassen, toch blijf je ze met angst in het hart volgen ook al besef je dat dit niet nodig is.
Sterkte hoe dan ook.
LikeLiked by 1 person
Dis maar hoe ‘n ouer is. Dankie vir jou mooi woorde.
LikeLiked by 1 person
Veel sterkte Dina
LikeLiked by 1 person
Dankie Eveline.
LikeLike
Moeder ben je voor het leven.
Dat je je zorgen maakt om je dochter kan ik zeker begrijpen.
Het is zo’n vreselijk gevoel hè?
Houden jullie regelmatig contact? Skype ofzo?
LikeLiked by 1 person
Sy is al 34, maar ek bly steeds bekommerd. Ons bel gereeld met wechat.
LikeLiked by 1 person
‘n Ma se hart is ‘n anderste hart. Sterkte!!!
LikeLiked by 1 person
Dankie Kameel.
LikeLike
Loslaten valt beslist niet mee, maar wat een energie als je dit allemaal mag en kan doen dus ook van mij een hele goed en veilige reis gewenst.
En voor jou sterkte en probeer niet te piekeren want op deze leeftijd lopen ze niet meer in zeven sloten tegelijk 😉
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Frans. Ek waardeer jou bemoedigende woorde.
LikeLike
Ai… sterkte. Ek weet hoe jy voel… groot seun sit nou in die VSA, my meisies sit ver! Een in SA… een in Oz… sterkte!
LikeLiked by 1 person
Dis die tyd waarin ons lewe, né AJ.
LikeLiked by 1 person
Ja… dit is!
LikeLiked by 1 person
Ik kan je best begrijpen en met het ouder worden betert het niet maar ze komt regelmatig terug naar de thuisbasis probeer je daar aan op te trekken.Ook zijn de komunicatie middelen enorm groot geworden.Kan je haar, in enkele minuten horen en met bepaalde methodes ook zien.Dat was 25 jaar geleden onmogelijk..
LikeLiked by 1 person
Ja dis heel gelukkig. My vader het in 1936 uit Rotterdam Suid-Afrika toe gekom. Die enigste kommunikasie was briewe wat tweeweekliks met die posboot hier aangekom het.Geen vliegtuie, telefone, niks! So ons kan nie kla nie.
LikeLike
Not sure the translation was good. Who left?
LikeLiked by 1 person
My daughter…after a visit to us. It gets more and more difficult, every time she leaves.
LikeLiked by 1 person
I thought it could be your daughter. The “translation” was awful. But I can relate. For one year, we had one daughter in England and the other in New York. Then they both came back. Until… that terrible day, and daughter #2 left for Asia. That’s why we all went. To see her. And bring her back. 🙂 Wanderlust is a difficult thing for others. I hope you can skype or equivalent. I know the bush is no substitute but at least it takes one’s mind away. Any plans for this week-end?
LikeLiked by 1 person
The times we live in…travel, travel😄
We are actually packing this weekend to travel to Namibia, through Botswana. It is a two day trip that we do twice a year, because we have a home in Namibia as well….when things go wrong this side…sadly looks like it’s happening.
LikeLiked by 1 person
Well, good to have a home in Namibia. I always heard it was quite beautiful. 🙂 That’s always an option. (I also keep a place in Paris… just in case…) 😉
Have a nice trip to Namibia.
LikeLiked by 1 person
Thanks Brian, already here, after two days of tough driving…2000km!
LikeLiked by 1 person
Quite a trot. And are the roads (semi) decent? Enjoy Namibia. How long will you be there?
LikeLiked by 1 person
We travelled on the Transkalahari Highway…goes right through from Pretoria through Botswana to Windhoek in Namibia. Nice tarred road, no problems…just hundreds of animals all over.
LikeLiked by 1 person
Transklahari? Wow. Reminded me one of my cousins worked forever at Much Asphalt. He may be responsible for that tar. Any complaint I will pass along. The nice thing is that the wildlife is “respected”? In Tanzania they want to build a highway across Serengeti which would cut the great annual migration to Maasaï Mara.
LikeLiked by 1 person
The good thing about Botswana is that it is a country with a small population, so the wild animals have a better chance of survival.
LikeLiked by 1 person
True. Human settlements are what’s driving all animals away. And I hear Botswana is decent country?
LikeLiked by 1 person
Yes they are very strict about poaching, but they also have some problems.
LikeLiked by 1 person
Doesn’t everyone? 😦
LikeLiked by 1 person
We shall be here for three weeks…just chilling in our home in Swakop.
LikeLiked by 1 person
Looked it up on the map. Looks veeeery nice. 🙂 Enjoy yourselves.
LikeLiked by 1 person
Swakopmund is a fantastic place…sea, sand dunes, beautiful people, fantastic landscapes…my favorite place on earth!
LikeLiked by 1 person
Sounds really nice. The key factor is… people. Are they at peace? Or not? To be honest I’ve come to dislike Mexico because of its violence. Over 20,000 homicides a year goes beyond my tolerance level.
Enjoy Swakop. Tot ziens Dina
LikeLiked by 1 person
Very peaceful people here..also lots of poverty and no work. But all in all not too bad.
LikeLiked by 1 person
Well, GDP per capita (PPP adjusted for purchasing power) is not bad for an African country, around 10,000 dollars a year. Most African countries hover between 1,000 and 2,000 dollars…
LikeLiked by 1 person
What saves this country is the fact that the population is still low. But I am telling you, I have seen for the past ten years, how it is growing. More and more shacks are shooting up around the towns and theft and crime are also increasing. Last week our house has been broken into for the third time and laptops were stolen. This is the major sports in Namibia…stealing tourists laptops and cameras.
LikeLiked by 1 person
A low population is a “mechanical” way to elevate GDP per capita. And I believe you: violence is growing in Africa. And empty houses must be tempting. Sorry about the laptops. One of the reasons I don’t want a “country” or week-end house here is just that. There are very nice places an hour away, but you get burglarized every so often… 😦
LikeLiked by 1 person
Luckily it wasn’t our laptops, but guests’s, who stayed here. They were negligent and did not put it in the safe and they also didn’t activate the ouside alarm. The thieves dashed inside the house after breaking a window and was in and out in two minutes with the inside alarm screaming. It can all be seen on camera!!
LikeLiked by 1 person
The house is quite equipped. But you are right: in certain places, don’t tempt the thieves. Like here: don’t leave your laptop on the car seat in plain view. Tsss.
(One of the solutions here is that most houses have bars on the first floor at least.)
LikeLiked by 1 person
Sterkte. Ik hoop dat ze gauw weer langs zal komen. (Ik mis onze eigen dochter ook, zij woont in Zweden). lieve groetjes uit NZ, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Dis baie ver van mekaar. Sterkte vir jou ook.
LikeLike
Gelukkig kom sy elke keer terug huistoe.
LikeLiked by 1 person
Ja en sy maak darem oor ‘n jaar klaar en kom dan hopelik permanent terug.
LikeLike
Ek dink dit is die beste leerskool vir die lewe ooit en het so gehoop my dogter doen dit ook na sy geswot het, maar sy wou nie, sy is dadelik in praktyk en nou is sy ook in die ratrace.
LikeLiked by 1 person
Myne doen dit al tien jaar lank en moet nou begin om haar te vestig!
LikeLike
Jitte, ja-nee sy kan maar haarself kom vestig. Ek dink dit gaan vrek moeilik vir haar wees.
LikeLiked by 1 person
Hi Dina, vra vir “avontuurvoete” om vir ons ‘n storie of tien te stuur vir die tydskrif!! Dan kan ons ma en dogter storie plaas!! 😁😁
LikeLiked by 1 person
Hehe, AJ. Sy is darem nou terug op eie bodem.Ek glo nie sy sal iets skryf nie. Sy doen meeste van die tyd haar eie ding.
LikeLiked by 1 person
Eie-ding-doeners moet ook stories vetel!! 😂😂
LikeLiked by 1 person