Blou lug en palmbome…

Ek hou vakansie in Swakopmund. Ek sit heerlik op die agterstoep en lees. Wanneer ek opkyk is dit die gesig wat ek sien…

IMG_0260

IMG_0268

IMG_0269

IMG_0271

Ek is in die Paradys!

50 Replies to “Blou lug en palmbome…”

    1. Ons ry al die pad met die Transkgalagadi, begin op die Bakwena daar by Pretoria en steek dan deur tot in Tsootsha of selfs Kang. Dit hang af vanwaar julle begin ry. Die volgende dag ry ons tot in Swakop. Eerste dag tot in Tsootsha is 12 ure.Tweede dag so 10 of elf ure…stop en grensposte se tyd ingesluit. As dit vakansietyd is, kan grensposte lank vat. Middel vd week buite seisoen, wals mens maklik daardeur. Onthou om genoeg Pulas te hê vir karpermit in Botswana en dan moet jy ook permit koop by Namibiese grens. Daar kan jy Rand gebruik. As jy belangstel kan ek vir jou die Lodges se name stuur en jy kan google en bespreek.

      Like

        1. Dan is dit die beste om tot by Tsootsha te ry. Kang is te naby aan Pta. Dis reg langs die pad en honderd kilometer van Mamuno en Buitepos grensposte. Dus kan jy die volgende dag maklik sewe-uur by die grens wees, want dis wanneer hulle oopmaak. Dis ‘n baie eenvoudige tentkampie met drie beskikbare tente en daar is kampeerplek ook. Die tente is skoon en heel gerieflik vir ‘n nag se oorbly en het elk sy eie badkamertjie…redelik uitgelewer aan die elemente. Die vrou wat die plek bedryf, is Riana Jonker en die kamp se naam is Jungle Light Rest Camp. Haar no is+267 76 549 800.Sy verskaf aandete op aanvraag en ek verseker jou sy kook njammies! Jy sal moet vooraf bespreek, want soos jy sien, is dit maar klein.

          Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s