Kuier met katte

Ek was die langnaweek op ‘n luiperdmissie en dis wat gebeur het….

_MG_2555

_MG_2544

_MG_2564

_MG_2580

_MG_2533

_MG_2507

IMG_9832a

_MG_2982

_MG_2955

_MG_2940

_MG_2926

_MG_2962

_MG_3014

_MG_3013

_MG_2986

Dit is vier verskillende luiperds.

80 Replies to “Kuier met katte”

  1. Flip. Hoe en waar en hoe!!! Ok, ek lees nou waar julle was, maar regtig. Hierdie is die mooiste luiperd fotos wat ek nog gesien het. Dis kompleet asof hulle vir jou ‘pose’. Well done, Dina.

    Liked by 2 people

    1. Hierdie is wilde diere, maar hulle is gewoond aan die voertuie. Daar is egter steeds baie risiko, want mens sit op ‘n oop voertuig. Ons doen dit al die afgelope 22 jaar, Bea en het nog nooit ‘n probleem gehad nie. Die veldwagters wat jou na die diere vat, is baie ervare en kan die diere se lyftaal lees as daar ‘n moontlikheid van gevaar is. Ek was nog nooit bang nie…mal daaroor!

      Liked by 1 person

    1. Soos wat jy staptogte doen, is dit my gunsteling tydverdryf om bosse toe te gaan. Ek kry nie genoeg daarvan nie! Dankie vir jou mooi woorde, behalwe die jaloers…🤣

      Like

    1. Ja, dit was darem pragtig, né Dries! Die bos lyk so mooi…bietjie moeilik om diere te sien. Saterdagaand het 30mm reën geval en dit was net so wonderlik. Ons was gelukkig om wildehonde te sien jag, maar kon net omtrent een minuut sien wat aangaan toe is die bosse te dig. Nogtans fantastiese ervaring.

      Liked by 1 person

    1. Hulle was oppad na ‘n boom waar die ma (die groter een) ‘n rooibok opgehys het. Sy doen alleen die jagwerk en gaan haal later die kleintjie na die buit. Bang vir hiënas en ander predatore. Selfs dié katte moet hul storie ken om te bly lewe!

      Liked by 1 person

    1. This was the mother leopard making soft growling noises, telling her daughter to stay hidden in the grass, because she didn’t want to attract hyenas to the buck that she had cought. Mother and daughter were stealthily making their way to where she had hidden the buck in a tree.

      Like

        1. We are very fortunate to regularly visit this place where we can drive right up to the animals in an open vehicle. You can experience the sounds, the smells and all the action…absolutely fantastic.

          Liked by 1 person

  2. Wat een schoonheden, prachtig. (En ik vind het toch heel dapper om ze zo te fotograferen). Ik weet dat het wilde dieren zijn, maar wat doen ze me ook weer denken aan huiskatten. Die laatste ziet er voor mij nog zo jong uit. groetjes, Hanneke

    Like

  3. Ek ken baie mense wat in hulle lewens nooit een luiperd in die natuur sal sien nie! En jy sien vier!
    Ek laaik die iedee van ‘n langnaweek luiperd miesie… ek hoop ek kan ook eendag so maak! 😉

    Liked by 1 person

    1. Ons rekord is 11 verskillende luiperds in drie dae! Ek besef dis ongewoon, maar hierdie plek waarheen ons gereeld gaan, is bekend vir hul luiperds. Geeneen is getag nie, dus word hul net met spoorsny gevolg. Google gerus Londolozi….ongelooflike plek!

      Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +