Vir Dries…

Die ivoordraer wat ons in die Sabi-Sandreservaat gesien het…

_MG_2822

Sy tande was nie so lank nie, maar baie dik…

_MG_2828

Die ou het baie naby gekom en ons moes maar vetgee uit sy pad uit…

_MG_2837

Op die laaste foto het ek met verwerking, ‘n filter gebruik, vandaar die verskil in lig en kleur.

Olifante bly een van my gunsteling diere.

72 Replies to “Vir Dries…”

    1. All three photo’s are the same elephant and I agree…the ivory should never be anywhere, than on a live elephant.
      Gelukkig was die groot ou rustig, maar mens moet maar hul spasie respekteer.
      Thanks for visiting, Kim.

      Like

  1. Wat n pragtige kerel, Dina!
    Hy lyk in baie goeie toestand, en met die tande reeds so dik, glo ek sy ivoor gaan beslis nog verder groei. Hy moet net sy humeur beteuel dat hy nou nie sy tande skade doen teen n voertuig nie!

    Liked by 2 people

  2. Mooi fotos. Sal ook maar vet gegee het. Lag ek nou…. dog die olifant se naam is Dries 😀😀😀 Volgende keer kan jy nog fotos van meerkatte vir my neem. Dis natuurlik as jy nie op jou stoep vakansie hou en kyk wat jy kan opblaas nie. 😨

    Liked by 1 person

    1. Hahaa! Dries sal nogal geëerd voel. Hy het ‘n pragtige natuurblog en het juis verlede week ‘n blog gedoen oor ivoordraers. Jy kan gerus loer by hom.
      Ek sal weer vir jou foto’s plaas van meerkatte…hou net moed.

      Liked by 1 person

        1. The best way to see wild is on open vehicles, so we take our chances.The guides that we usually go with, are very experienced and they read the body language of the elephants pretty well.We have been in herds where they come and brush against the vehicle and even put a trunk on my husband’s head, or sniff the tracker on the front seat!

          Liked by 1 person

        2. Fascinating. (We used to go in Peugeot or Land-Rovers or VW combis with opening roof.) I think elephants wouldn’t worry me too much, but lions?
          Having said that, the experience of an open vehicle must be priceless. My own recollections of Africa are very… sensorial: the sky, the air, the heat (only place in the world you can SEE the heat), the sounds, the dust…
          🙂

          Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s