Maan en son oor die bosveld.

Op 30 Maart 2018 om presies twaalf minute oor ses, het die maan  pragtig vertoon op my gunsteling plek…

_MG_2464

Drie dae later op 2 April om agtien minute oor ses, het die son só opgekom. Bokant die horison was ‘n dik wolkbank en die lug was potblou…

_MG_3160

Oomblikke later het alles verkleur en heeltemal anders gelyk…

_MG_3163

Die natuur is altyd vol verrassings!

 

 

80 Replies to “Maan en son oor die bosveld.”

  1. Ek is jaloers op jou foto’s. 28 Maart was bewolk met baie reën. Ek hou nog van foto’s van die volmaan, maar dit was maande sedert daar ‘n regte geleentheid was en dit was nie bewolk (of te koud) om ‘n volle maan in België te fotografeer nie. Ek dink die twee foto’s van die sonsopkoms is fantasties. Baie mooi. Klas.

    Liked by 2 people

      1. Inderdaad, Dina, iewers oppad tussen Mopani en Letaba in die plat mopanieveld. Ons het nog die hele 2de April deur die Wildtuin gery en is eers die aand by Malelane hek uit net voor heksluittyd en lank na die ander Paas-verkeer al op die pad was.

        Liked by 2 people

  2. The moon shot was pretty special and not easy to accomplish (I know too well from experience)! That sunrise was also amazing. I find the world around us utterly beautiful and breathtaking. Thank you for sharing the loveliness you see in your part of the world.

    Liked by 2 people

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s