Tyd is niks nie

Hoe ouer mens word, hoe meer besef mens dat tyd niks is nie. Ek was nou die dag nog in die skool en onthou dinge asof dit gister gebeur het.

Skielik is my kinders so oud soos wat ek nou die dag was en ek sien hulle kry ook al plooie en grys hare. Dis skrikwekkend!

Hierdie ou foto’tjie is maar net ses-en-vyftig jaar gelede geneem…ag nee, ek kan dit nie glo nie!

Raai maar self watter een is die uwe…

IMG_2382

64 Replies to “Tyd is niks nie”

  1. It is as you say, Dina, a curious thing to watch time fly by. I have never seen a current photo of you, so have no clue of which is you; but I am warmed to see that all three of these young people look well loved. Wishing you many more decades of love and smiles. 🙂

    Liked by 2 people

  2. Ek dog tyd vlieg. Maar dis soos jy sê. In onse koppe is ons Forever Young. Dis net as mens perongeluk by ‘n spieel verbystap dat die realiteit jou tref. Het julle al ooit n spieel op n plat tafel neergesit en vooroor daaroor gebuk om dit te was? Ek is n ramer en doen dit gereeld. Die wat dit nog nie gedoen het nie, weet nog nie die waarheid nie. Gaan doen dit! Ek dare you! (not for the faint hearted)

    Liked by 2 people

    1. Dis ‘n goeie manier om 60 te versag. Ek is bevrees as ek my syfers omdraai, soos ek altyd voorheen gedoen het, maak dit geen verskil nie…64 na 46, klink klaar oud. 65 na 56 ook nie veel beter nie. Dis waarheen ek nou oppad is.Ek geniet maar net elke dag soveel as wat ek kan!

      Like

      1. Dis die beste so ja, mens is so oud as wat jy voel, want die vrek weet ek voel nie 60 nie. My oorlede man was 14 jaar ouer as ek. Hy het altyd gesê “hy is so oud soos die vrou wat hy voel” 😀 ek was mal oor sy sin vir humor!!

        Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s