Klein parmant

Klein Olla is ‘n kordate knapie en storm nader met wapperende ore…

_MG_2621

Hy pluk ‘n tak van ‘n bos daar naby…

_MG_2620

En slinger dit verwoed in die lug in…

_MG_2619

Moenie met my sukkel nie, al is ek nog klein!

 

46 Replies to “Klein parmant”

    1. Dis maar net sy instink oor hy onseker is. Olifante se ouers dissiplineer en leer ook hul kinders. Dus sal hy mettertyd gewone olifantgedrag aanleer.Dit sal natuurlik behels dat hy reg moet optree in die groep en ook homself kan verdedig as gevaar dreig.

      Liked by 2 people

  1. Ons het hierdie naweek ook die mooiste optredes van olifante ervaar, veral die kleintjies. Ongelukkig het ons op ń volwasse olifant afgekom wat iets ernstg makeer; hy het plat gelê en skaars beweeg. Het terug kamp toe gery en dit gaan aangee, maar weet niks verder nie. Jou kleintjie op die fotos is so flippen oulik!

    Liked by 2 people

  2. Ook maar dier(mens) as mens so klein is is jy dapper maar as dit na moeilikheid lyk skuil hul gou agter ma se rokke. Dan koggel hul jou want dan word hul mos beskem. Dis die koddigste gesiggie wat die outjie het en dan nog so ewe n tak afpluk om te kyk hoe jy reageer.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s