Sjoe!

Soms verras die natuur op ongewone wyse. In November was ek in die Kgalagadi en het een middag hierdie aanskou. Dit was warm, droog, stowwerig en winderig. Net die regte toestand vir ‘n besondere interessante verskynsel!

Dit het so begin…

IMG_9500

Op, op, op al hoe hoër, en die volgende foto’s wys die gevolg…

IMG_9496

IMG_9495

Die swart spikkel in die foto, was ‘n arend wat ook saam met die lugstrome na bo gevoer is!

IMG_9498

 

58 Replies to “Sjoe!”

    1. Ek glo nie. Wat nodig is, is fyn stof (wat in julle gewoonlik nat en oral bewerkte land, sekerlik nie baie is nie) en dan spesifieke toestande van hitte wat op ‘n sekere tyd, veral na die middel van die dag, boontoe begin styg. Dit begin dan in draaiende kolomme styg en trek die stof boontoe. Ons noem dit warrelwinde.

      Liked by 1 person

  1. heel bijzonder
    hier bij ons was het gisteren in sommige deelgemeenten van onze stad serieuze overstroming, modder stromen die van de velden kwamen. Echt wel erg. Even was het gemeentelijk rampenplan in werking zo erg was

    Liked by 1 person

    1. It was acolumn of dust, caused by a whirlwind. It was taken kilometers high up into the sky. You can stil see the whirling motion as it climbs into the blue. The black speck in the last photo, was an eagle, also going up in the thermics. This is a seldom seen phenomenon.

      Like

  2. Dis nou wraggieswaar iets besonders. Dink net hoe ‘n lekker storie die arend vir sy kinders kan vertel van die dag toe pa amper in “space” beland het.
    Is jy gesondheidsgewys weer met ons?

    Liked by 1 person

    1. Dit was darem hoog in die lug, vêr van my af en nie gevaarlik nie. Die warrelwinde gebeur dikwels, maar eindig selde so hoog op in die lug.Dis die eerste keer dat ek dit gesien het.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s