55 Replies to “Onweer oor die vlaktes…”

      1. Ek verlang… maar, ek moet ook bieg… ek kom “leen” weer ‘n paar fotos vir Nellie in die tydskrif! As jy nie omgee nie, asseblief? Groot dankie – ek sal krediete plaas, as jy oukei is met die leen! 😁😁😁

        Liked by 1 person

        1. Jy is meer as welkom om my foto’s te gebruik, Vossie. Ek is bietjie stil deesdae, is soos ‘n ou Fordkar, waarvan die slinger eers gedraai moet word om my aan die gang te kry.

          Liked by 1 person

  1. Pragtige fotos. Ons het paar dae gekamp en dalk word dit post op die kamp het my kat whisperer dogter 2 katte sover gekry om tydellik by ons te kom bly. Die gryse een het sy gloomy genoem omdat hy soos jou onweerswolke lyk

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +