Waar is daardie dae heen?

Ek voel sommer vanoggend nostalgies en het gaan rondkrap in my ou foto-albums en hierop afgekom:

My Nederlandse ouma en oupa, wat ek nooit ontmoet het nie. Ek is vandag nog hartseer daaroor…

img_0367.jpg

 

‘n Baie gelukkige tienermeisie wat in ‘n wonderlike huis grootgeword het…

IMG_0371

Ek wens ek kon dit nog regkry…

IMG_0372Dis seker hoekom ek vandag nog rugprobleme het…

img_0373.jpg

Nouja, dit was sommer net ‘n kykie in my lewe.

58 Replies to “Waar is daardie dae heen?”

  1. Wonderlik om daardie herinneringe te hê. Oumie en Oupie lyk so lieflik. Wonderlik dat jy so soepel was. Ek dink nie dit die rede vir jou rugpyn is nie. Ek het did nooit gedoen nie maar het nog rugpyn!

    Liked by 3 people

  2. Hennie Aucamp het gevra: “Wat bly oor van soene?”

    In “Nana’s Lied” van Weil/Brecht vra Nana: Wo sind die Tränen von gestern Abend? Wo is der Schnee vom vergangenen Jahr?”

    Liked by 3 people

  3. Jou ouma was ñ pragtige vrou, selfs op daardie laat ouderdom! Janee, Dina, daardie soort oefeninge knou sekerlik enige rug op die lang duur.☺ Hoe oud was jy op die eerste foto? In watter skool?

    Like

  4. Miskien, kan meer van ons dit doen. So ‘n kykie van ons jeug, vol herinneringe. Mooi fotos. Kan darem ook nog my hande plat op die grond sit en vir mense wys dat ek my toonnaels, kan af kou, nie dat ek dit doen nie, maar die kleinkinders geniet dit.

    Liked by 2 people

  5. Hi Dina – Denise hier – Adri se sus hier. Hoe gaan dit met julle? Ek het Bella en Henk (en vir jou) in jare lank nie gesien nie. Ry nou en dan by ons huis verby. Julle s’n agter mure. Die hare het gestap nê. Lekker om van jou te hoor al is dit via Adri

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +