Ek voel sommer vanoggend nostalgies en het gaan rondkrap in my ou foto-albums en hierop afgekom:
My Nederlandse ouma en oupa, wat ek nooit ontmoet het nie. Ek is vandag nog hartseer daaroor…
‘n Baie gelukkige tienermeisie wat in ‘n wonderlike huis grootgeword het…
Ek wens ek kon dit nog regkry…
Dis seker hoekom ek vandag nog rugprobleme het…
Nouja, dit was sommer net ‘n kykie in my lewe.
Ek dink jou ouma was ‘n pragtige vrou.
Daardie oë!
LikeLiked by 2 people
Dankie…ek wens ek het haar geken.
LikeLike
Wonderlik om daardie herinneringe te hê. Oumie en Oupie lyk so lieflik. Wonderlik dat jy so soepel was. Ek dink nie dit die rede vir jou rugpyn is nie. Ek het did nooit gedoen nie maar het nog rugpyn!
LikeLiked by 3 people
Dankie dat jy kom loer het. Ja die rugpyn het dalk ‘n ander naam😉
LikeLike
Ja ek het dit ook nooit gedoen maar het ook rug pyn….
LikeLiked by 1 person
😂😜
LikeLiked by 1 person
Oud word is nie vir sissies nie
LikeLiked by 1 person
Janee!
LikeLike
Hennie Aucamp het gevra: “Wat bly oor van soene?”
In “Nana’s Lied” van Weil/Brecht vra Nana: Wo sind die Tränen von gestern Abend? Wo is der Schnee vom vergangenen Jahr?”
LikeLiked by 3 people
So kom en gaan alles, né!
LikeLiked by 2 people
Inderdaad.
LikeLiked by 1 person
Wonderlik!
LikeLiked by 2 people
Dankie vir inloer,Anne.
LikeLike
Jou ouma was ñ pragtige vrou, selfs op daardie laat ouderdom! Janee, Dina, daardie soort oefeninge knou sekerlik enige rug op die lang duur.☺ Hoe oud was jy op die eerste foto? In watter skool?
LikeLike
Dit was in 1969.Toe was ek in st.9 en 16 jaar oud.Ek was in Lytteltonse Hoërskool
LikeLiked by 1 person
Wat een lieve foto’s Dina en wat was je als meisje lenig!
LikeLiked by 1 person
Dankie Harme..ek kan darem nog my hande plat op die vloer sit sonder om my bene te buig, maar sal beslis ‘n spier of twee skeur as ek nou sulke toertjies probeer.☺️
LikeLiked by 1 person
Nostalgies…heerlik om soms te gaan terug loer..
LikeLiked by 1 person
Dit voel soos nou die dag.
LikeLiked by 1 person
altijd leuk om zien die oude foto’s.
Dank om deze met ons te delen.
LikeLiked by 1 person
Lekker om dit te deel. Dankie dat jy kom kyk het,Suske.
LikeLiked by 1 person
O, ek het die akrobatiese dansers sooo bewonder!
LikeLiked by 1 person
Ek was mal daaroor, maar mens se lyf het maar seergekry, Frannie.
LikeLiked by 1 person
Je lijkt wel een beetje op je oma vind ik!
Zo lenig – ik heb zo’n oefeningen nooit gekund.
LikeLiked by 1 person
Ek kon baie sulke toertjies doen…vandag nie meer nie, hoor!
LikeLiked by 1 person
Oefening baart kunst!
LikeLiked by 1 person
Herinneringen zo leuk voor later als je de deur niet meer uit kan.
LikeLiked by 1 person
Dan kan mens maar net sit en blaai deur die jare se albums vol herinneringe, né Marylou.
LikeLike
Wauw, wat was jij lenig!!
LikeLiked by 1 person
Lank gelede, Bea.😀
LikeLiked by 1 person
Miskien, kan meer van ons dit doen. So ‘n kykie van ons jeug, vol herinneringe. Mooi fotos. Kan darem ook nog my hande plat op die grond sit en vir mense wys dat ek my toonnaels, kan af kou, nie dat ek dit doen nie, maar die kleinkinders geniet dit.
LikeLiked by 2 people
Haha, Danie, ek sien al hoe kou jy jou toonnaels af!🤣
LikeLike
Anders as Danie was ek nog nooit soepel nie. Maar ek het al die posisie ingeneem in jou laaste foto. Dit was toe ek en die fiets waarmee ek gery het van ‘n steilte afgetuimel het
LikeLiked by 1 person
Het jy in die hospitaal beland?
LikeLiked by 1 person
Nee die hospitaal het op my beland … ;ek praat nonsens (vir die eerste keer in mye lewe…)
LikeLiked by 1 person
Hahaaa!
LikeLiked by 1 person
Oud(er) worden doen we allemaal. Ik heb het wel nodig om nooit oud te worden… in mijn kopje.
(Ik hou van de Rock ‘n roll van Nathalian Rateliff: I need never get old…)
LikeLiked by 1 person
Ek hou ook my kop jonk.Dankie vir inloer.
LikeLike
Dis lieflike fotos en ek kon selfs op daardie ouderdom nie my lyf so buig nie. Wonderlike herinneringe. Snaaks hoe ver ‘n foto jou gedagtes kan meevoer nè?
LikeLiked by 1 person
Vandat ek daarna gekykbhet, voel ek sommer weer jonk…lol!
LikeLiked by 1 person
Hi Dina – Denise hier – Adri se sus hier. Hoe gaan dit met julle? Ek het Bella en Henk (en vir jou) in jare lank nie gesien nie. Ry nou en dan by ons huis verby. Julle s’n agter mure. Die hare het gestap nê. Lekker om van jou te hoor al is dit via Adri
LikeLiked by 1 person
Heerlik om van jou te hoor! Sal op messenger vir jou ‘n boodskap los.
LikeLike
Gelukkig het jy pragtige fotos. Dankie vir die deel.
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy kom kyk het Linda.
LikeLiked by 1 person
Blue eyes
Baby’s got blue eyes
Like a deep blue sea
On a blue blue day
LikeLiked by 1 person
Haha, dankie vir die mooi liedjie!
LikeLiked by 1 person
Of is dit groen?
LikeLiked by 1 person
Soms groen, afhangende van kleur wat ek aanhet, maar eintlik blou.
LikeLiked by 1 person
Gelukkig zijn er de foto’s …. je hebt dus Nederlandse roots
LikeLiked by 1 person
Ja, dis hoekom ek so lekker by julle almal lees, Merel.😄
LikeLike
Wat een mooie foto’s. Ja logisch dat je nostalgische gedachten krijgt.
Jeetje, wat was jij lenig!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLiked by 1 person
Rug probleme?
Nek, skouers, bene… arms… lekker!
Lyk my jy’t vroeg in die lewe geleer om alles net twee hande en energie aan te pak! 😉
LikeLiked by 1 person
Ja, ek het steeds baie energie en redelike soepelheid.
LikeLiked by 1 person
Goed… hou daai emmer baie ver weg… al sal ek baie jare moet wag vir daai lens! 😉
LikeLiked by 1 person
Those are your grandparents, right? Your grandmother is really beautiful and very strong looking! And is that you? 🙂 Wow!
LikeLiked by 1 person
Yes you are right.😄
LikeLiked by 1 person