Ons diertjies…

IMG_9876

en ‘n mooi voëltjie in die tuin…

IMG_9889

Kaapse bosbontrokkie…Cape Batis.

44 Replies to “Ons diertjies…”

      1. Glo jou goed en hul snuif al daar waar jy geloop het om te wys jy het hul nie saam gevat nie. Ek geniet Trompie met tye indie his. Hy loop in die tuin en ek gaan gewoon aan met my dinge. Hy sal instorm, neus op die grond(Sien my nie want sy wenkbroue is in die pad) hol verby my, spring om en sal al die kamers in en uit gaan..Ek is natuurlik aspris en staan agter die deur of a stoel. Ons jaag mekaar in die gang op en af voor slaaptyd. Dis natuurliks dit n paar dae reën.

        Liked by 1 person

  1. Bosbontrokkie….. eerste keer wat ek die naam hoor…. maar dis rêgtig ‘n pragtige voëltjie. Sug, ek is baie onkundig wanneer dit by diere kom…. maar ek kan mooi waardeer. Vaar darem beter met jou honde 😊 hulle is bulldogs nê? Net ‘n grappie!!!

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s