'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Pragtig verby! (Waar kry Koning Leeu daardie volmaakte blow-wave?)
LikeLiked by 2 people
Dankie Frannie. Dis ‘n volmaakte Kgalagadiwind- blow wave.
LikeLiked by 2 people
Je hebt het voorrecht in een prachtig land te mogen wonen. Schitterend, Dina!
LikeLiked by 2 people
Dankie Paul. Ons het werklik wonderlike natuurplekke waarheen ons kan gaan.
LikeLiked by 1 person
Jammer dat oorsese toeriste net van die Kruger weet…..
LikeLiked by 1 person
Kruger is wonderlik, maar daar is baie ander plekke ook. Ons kan nie genoeg daarvan kry nie.
LikeLike
Wil nog graag Pilanesberg, Mokala en Kgalagadi toe. En weer Karoo en Augrabies gaan kuier. Hier by Kaappunt is baie lekker oornaghuise, doer in die ongerepte veld. Tussen bontebokke, volstruise en zebras. Reg teen die see.
LikeLiked by 1 person
Kgalagadi is een van my gunstelinge.
LikeLike
My grootste droom. My pa wou net altyd Kruger toe, nie dat ek omgee nie, maar so het ons nooit die meeste ander gesien nie. Was darem by Mabula, Letaba Ranch, http://www.steenbokkie.co.za, Bontebokpark en ek leef reg langs die uitgebreide Tafelberg Nasionale Park wat strek oor bykans die hele Suidelike Skiereiland.
LikeLiked by 1 person
Die Steenbokkie plek lyk oulik! Ek was darem al in ‘n gedeelte van die Tafelberg Nasionale Park en dan ook by De Hoop Natuurreservaat daar in julle provinsie. Lg. is klein maar besonders, veral vir voëlkyk.In Natal is daar ook Mkuze, Hluhluwe en Pinda…pragtige plekke!
LikeLike
Steenbokkie is ‘n private parkie van so 8000+ ha en heerlike geriewe, ook baie netjiese kampgeriewe. Ons was in 2016 laas daar maar wil graag weer gaan.
LikeLiked by 1 person
Dit lyk so oulik…gaan dit beslis op my lys sit as ons weer eendag afry Kaap toe.
LikeLike
Bly gerus ‘n dag of twee oor. Daar is ook diere wat Dries-hulle van ‘n gewisse dood gered het, bv ‘n zebra, springbokkie, ens op die werf. Die wildebeeste stap soms snags in die kamp rond. Daar is drie soorte springbokke, takbokke, elande, giraffes, kudus, ens.
LikeLiked by 1 person
Ek waardeer sulke mense, wat op eie koste probeer om vir diere ‘n beter lewe te gee. Sal nou moet ‘n rede soek om Kaap toe te ry, sodat ons daar kan aangaan.
LikeLike
Hehehe mens kry altyd rede om Kaap toe te ry.
LikeLiked by 1 person
Hier is ‘n lekker handige lysie. https://www.sanparks.org/parks/
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir die lysie. Daar is nog heelwat plekke waar ons nog nie was nie.
LikeLike
Plesier…en maak ‘n plan as jy enigsins kan.
LikeLiked by 1 person
Sit dit op jou lewenslysie om Kgalagadi toe te gaan. Dis net vir my ‘n wonderlike plek…val nie in almal se smaak nie, maar dis anders as die Kruger en enige ander reservaat waar ons al was.
LikeLike
Kgalagadi is al meer as veertig jaar lank op my lysie.
LikeLiked by 1 person
Maak werk daarvan. Mens moet lank vooruit bespreek, ten minste ‘n jaar vooruit vir die klein boskampies. Dis ons gunstelinge, maar dit raak deesdae al hoe moeiliker, hoe meer buitelanders die plek ontdek.
LikeLike
Tans vir my buite die kwessie om boskampies te doen, sal maar by die groter kampe moet oorbly. Kan piepklein stadsmotortjies daar ry?
LikeLiked by 1 person
Nee, ongelukkig is die paaie sanderig en soms swak. Die groter kampe is heel goed. Nossob is effe afgeleefd, maar daar is pas tien nuwe hutte geopen.Dis ‘n ou park, met baie probleme ook. Mens moenie te veel verwag nie, maar die dierelewe is besonders.
LikeLike
My leuse: pas verwagtinge afwaarts aan om tevredenheid te verhoog.
LikeLiked by 1 person
Fantastiese leuse!😂😂
LikeLike
Net bakkies, 4×4?
LikeLiked by 1 person
Eintlik kan jy maklik met ‘n bakkie daar ry en ook met ‘n gewone motor. Maar ek dink motors verniel daar. Lees gou hier op ‘n vorige blog van my..
LikeLike
Dankie!!
LikeLiked by 1 person
Ek dink nog steeds jy het genoeg materiaal vir ‘n pragtige koffietafelboek. Jou fotos is uitsonderlik mooi. My gunsteling? Die verkleurmannetjie-fotos. Daai ou daar heel bo met die muis in die bek – sê vir hom hy moet sy mond oopmaak asseblief!
LikeLiked by 3 people
Dankie Hester…ek dink daaraan. Die verkleurmannetjie is ook my gunsteling. Die muis is ongelukkig lankal opgevreet!😳
LikeLiked by 1 person
😞
LikeLike
Beeldskoon, daai olifant slurp in die water…. almal is net beeldskoon verby. Jy mag maar!!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir jou mooi woorde.
LikeLike
Wat een prachtige foto’s Dina en wat woon je in een prachhtig land qua natuur.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Harme. Van die foto’s is ook geneem in Namibië en Botswana.
LikeLike
Jou oog wat so mooi die lens laat werk, moet gedeel word. Jy is ‘n kunstenaar. As jy daai koffietafelboek skep, ek staan saam met Hester in die ry vir ‘n kopie.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir jou mooi woorde, Lekkervurig. Ek hou vir julle kopieë reg😄
LikeLike
Olifantjie my gunsteling. Het jy al die fotos self geneem?
LikeLiked by 1 person
Ja, dis al my eie foto’s.
LikeLike
Jys oulik hoor… ek het ‘n koffietafel boek oor olifante. . Love hulle
LikeLiked by 1 person
Dis vandag wêreldolifantdag…lieflike diere!
LikeLike
Oe wow ek het nie geweet nie! Hulle is amasing diere
LikeLiked by 1 person
As jy nou ‘n heerlik blog wil lees oor olifante, gaan hierna
LikeLike
Baaaaie dankie sal opslag gaan kyk
LikeLiked by 1 person
Pragtig!
LikeLiked by 1 person
Dankie Seegogga.
LikeLike
Jou fotos staan uit perdebytjie. Dink ook jy moet dit in boekvorm met meer mense deel.
LikeLiked by 1 person
Ek oorweeg dit, maar ek weet dit gaan ‘n groot taak wees. Sal iemand moet kry om my te help. Dankie vir jou mooi woorde, Kameel.
LikeLiked by 1 person
Elkeen is besonders
LikeLiked by 1 person
Dankie Toortsie.
LikeLiked by 1 person
Ek is huiwerig, om te sê, dat ek nooit in die Wildtuin of enige van die Nasionale Parke was nie, maar gelukkig, het ek jou fotos, om te kyk. ‘n Hele paar keer, hierdie versameling, deurgeblaai en plaas, byvoorbaat ‘n bestelling, vir daardie boek. Daardie verkleurmannetjie, ongelooflik. Hoeveel van die mistieke klipmense, is daar nou en hoeveel het julle al raakgeloop? Baie dankie, vir die deel.
LikeLiked by 1 person
Ek is bly jy kan die natuur saam met my beleef, Danie.Ek weet nie hoeveel mannetjies daar is nie. Ons het nog net vier raakgeloop. Die een was stukkend, toe het ek hom nie afgeneem nie. Ons vriend wat ‘n gids is, het vir my nog 4 foto’s van mannetjies gestuur, wat hy op sy reise gesien het. Ek sal later ‘n blog daaroor doen.Ek het dit iewers gefile en ek weet nie waar dit is nie…tegnologie, tegnologie!😝
LikeLike
Dit sal baie interessant wees. Dankie vir die toestemming. Ek wonder nou, die wat stukkend was, sou dit een of ander vandaal wees?
LikeLiked by 1 person
Nee, hierdie beelde staan orals in die ongenaakbare landskap van Namibië. Die elemente se aanslag is fel. Die klippe word aanmekaar gehou deur ysterstawe en dit roes baie. Dit lyk of die beeld net nie goed genoeg geanker was nie.
LikeLike
Verdomd prachtige foto’s bij Diane!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie!
LikeLike
Onmoontlik om n gunsteling te kies uit hierdie ryke versameling, Dina!
LikeLiked by 1 person
Dankie Dries.
LikeLike
Prachtig Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Bea.
LikeLike
Ek is mal oor jou foto’s!
Die olifantjie is my heel gunsteling ❤
LikeLiked by 1 person
Baie dankie…ja die olifantjies is nes stout kinders.
LikeLiked by 1 person
Sjoe elkeen is besonders en pragtig op sy eie. Die naaldekoker is beslis n unieke foto en dan daardie laaste foro van koning leeu slaan my asem weg. Dit gee die krag en magtigheid van die dier. Nog n sjoe, is pragtig.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Ineke. Kalaharileeus is iets besonders en daardie ou was net te fantasties in die goue oggendlig!
LikeLike
Wowwww wat een mooie (actie)foto’s! Daar moet je vast veel geduld voor hebben. Maar ja dat heb je natuurlijk wel als fotograaf, kan niet anders!
LikeLiked by 1 person
Baie geduld en die regte oomblik…baie dankie Trees.
LikeLike
Weer prachtig gedaan. Zo krijg ik de wereld gratis op mijn bord.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Anna…my plesier om die wereld gratis op jou bord te sit!
LikeLike
Ik ben je dankbaar. 😊
LikeLiked by 1 person
Een heerlijke realistische reeks.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Gidsjoris.
LikeLike
Dina, ek staan sprakeloos in verwondering. Mensdom, maar jy is geseën met die wonderlikste talent. Het jy al ooit ñ boek uitgegee, of is ek nou agter die tyd? Dalk al ñ paar?
LikeLiked by 1 person
Dankie Una. Nee, ek het nog net ‘n paar albums gemaak vir my eie onthou. Ek gaan een van die dae begin om iets saam te flans. Weet nie waar om te begin nie.
LikeLiked by 1 person
wat een prachtige foto’s..
groeten
LikeLike
Dik jaloers ben ik dat ik daar niet tussen kan lopen 🙂 . Prachtige beelden!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Joke.
LikeLike
Mooei foto’s.
LikeLiked by 1 person
Dankie Suske.
LikeLiked by 1 person
Jou foto’s is stunning! die detail is ongelooflik mooi!!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Aletta.
LikeLiked by 1 person
Prachtig fotowerk
LikeLike
Perdyby deurgaans pragtige fotos. Ek kan egter nie die naaldekoker foto ‘recollect’ nie en vir daardie rede spreek dit nou tot my. Besonderse tydsberekening met die foto.
LikeLiked by 1 person
O ja ek was die naweek bevoorreg om foto van unicorn te neem…
LikeLiked by 1 person
Wys, wys, wys!!!
LikeLike
Lank terug die naaldekoker geplaas, voordat jy by my begin lees het. Dankie vir inloer, Abrie.
LikeLike
Prachtig Dina.
LikeLiked by 1 person
Dankie Eveline.
LikeLike
Such an impressive line-up of excellent photos.
LikeLiked by 1 person
Thanks so much.
LikeLike
Nou wie sou ooit kon dink muise vlieg nie eerste klas nie?
Fantastiese fotos! Ek is mal oor almal! 😉
Jy moet meer dikwils in die argief laaie rond krap, asseblief! Dankie! 🙂
LikeLiked by 1 person
Baie dankie AJ. Jy is so gaaf!
LikeLike
Prachtige foto’s, fijn om even mee te mogen kijken. lieve groetjes, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy kom kyk het, Hanneke.
LikeLike