54 Replies to “Olifante van Mahango”

  1. Mooi fotos, so perfek gemaakte diere. Ek stem saam met Hester oor die ore wat lyk soos die kragies van vroeer jare se rokke, Ek dink dit was in Jan van Riebeeck se tyd. Op n slegte noot: nou die dag het hul gewys hoe wreed die Indiese olifante gedwing word om hul lewens van mense te vervoer moet slyt. Van klein olifanjies af word hul mishandel.

    Liked by 1 person

      1. Hul het gewaarsku dat die stuk sesitiewe materiaal bevat. Ek het toe maar gekyk en oë toegeknyp oor die wreedheid en gevoelloosheid. Hul wil nou probeer om in tien jaar se tyd olifantry stop te sit. Waaraan ek twyfel want dit is veral toeriste wat hul gebruik.

        Liked by 1 person

  2. Pragtig. Het nou lekker gekyk of Elsa die olifant se vel werklik so gerimpeld is soos die blaaie van ‘n geliefde boek wat so te sê opgelees is. Waar kom ek hieraan? ‘n Begripstoets wat ek gistermiddag met my kleinseun moes doen 😋 Sal vanmiddag vir hom jou olifante wys. (As gerimpeld verkeerd gespel is vergewe maar… my spelling is besig om te verdwyn 🤔

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +