54 Replies to “Olifante van Mahango”

  1. Mooi fotos, so perfek gemaakte diere. Ek stem saam met Hester oor die ore wat lyk soos die kragies van vroeer jare se rokke, Ek dink dit was in Jan van Riebeeck se tyd. Op n slegte noot: nou die dag het hul gewys hoe wreed die Indiese olifante gedwing word om hul lewens van mense te vervoer moet slyt. Van klein olifanjies af word hul mishandel.

    Liked by 1 person

      1. Hul het gewaarsku dat die stuk sesitiewe materiaal bevat. Ek het toe maar gekyk en oรซ toegeknyp oor die wreedheid en gevoelloosheid. Hul wil nou probeer om in tien jaar se tyd olifantry stop te sit. Waaraan ek twyfel want dit is veral toeriste wat hul gebruik.

        Liked by 1 person

  2. Pragtig. Het nou lekker gekyk of Elsa die olifant se vel werklik so gerimpeld is soos die blaaie van ‘n geliefde boek wat so te sรช opgelees is. Waar kom ek hieraan? ‘n Begripstoets wat ek gistermiddag met my kleinseun moes doen ๐Ÿ˜‹ Sal vanmiddag vir hom jou olifante wys. (As gerimpeld verkeerd gespel is vergewe maar… my spelling is besig om te verdwyn ๐Ÿค”

    Liked by 1 person

Leave a Reply to HesterLeyNel Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s