54 Replies to “Olifante van Mahango”

  1. Mooi fotos, so perfek gemaakte diere. Ek stem saam met Hester oor die ore wat lyk soos die kragies van vroeer jare se rokke, Ek dink dit was in Jan van Riebeeck se tyd. Op n slegte noot: nou die dag het hul gewys hoe wreed die Indiese olifante gedwing word om hul lewens van mense te vervoer moet slyt. Van klein olifanjies af word hul mishandel.

    Liked by 1 person

  2. Pragtig. Het nou lekker gekyk of Elsa die olifant se vel werklik so gerimpeld is soos die blaaie van ‘n geliefde boek wat so te sê opgelees is. Waar kom ek hieraan? ‘n Begripstoets wat ek gistermiddag met my kleinseun moes doen 😋 Sal vanmiddag vir hom jou olifante wys. (As gerimpeld verkeerd gespel is vergewe maar… my spelling is besig om te verdwyn 🤔

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s