Witrugnagreier…kuiken. (White-backed Night-Heron…juvenile)
Ralreier. (Squacco Heron).
Jong visarend. (Juvenile Fish Eagle).
Volwasse visarend. (Adult Fish Eagle)
Rooikeelbyvreter. (White-fronted Bee-eater).
Draadstertswael. (Wire-tailed Swallow).
Geelbekwitreier. (Yellow-billed Egret).
Kuifkopvisvanger. (Malachite Kingfisher).
Wat een prachtige vogels heb jij vastgelegd heel mooi de verschillende houdingen en de kleuren …
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Gerrit…heerlik as jy inloer!
LikeLike
Mooi mooi
LikeLiked by 1 person
Dankie Koen.
LikeLike
Baie mooi. Voëltjies is my hart se punt…. en olifante
LikeLiked by 1 person
Dankie Bondeltjie!
LikeLike
Dis pragtig perdebytjie… en ek verwonder my elke keer aan jou talent as fotograaf.
LikeLiked by 1 person
Dankie Kameel…jy is altyd so gaaf!
LikeLiked by 1 person
Die jonge visarend mag bij ons op de koffie komen!
LikeLiked by 1 person
Dankie Paul…ek stuur hom aan.
LikeLiked by 1 person
Hij is toegekomen, dank je wel!
LikeLiked by 1 person
Dit was vinnig!
LikeLike
Dat stomme beest heeft op onze salontafel gekakt… Wat nu?
LikeLiked by 1 person
Maak dadelik skoon met alkohol! Dit vlek vreeslik!
LikeLike
Dank voor de tip!
LikeLiked by 1 person
Miskien moet ek net doodstil bly…en sit en wag vir daardie boek!
LikeLiked by 1 person
Jy gaan nog lank wag…dis groot werk, maar dit begin vorm aanneem in my brein!
LikeLiked by 1 person
Prachtige foto’s weer.
LikeLiked by 1 person
Dankie Harme.
LikeLiked by 1 person
Dankie Harme
LikeLike
Asemrowend mooi…
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLiked by 1 person
Every photograph here is a winner! Coffee table book? Yes please.
LikeLiked by 1 person
Thanks Anne…I am thinking about it.
LikeLiked by 1 person
Pragtige fotos Bytjie. Daardie tweede foto met die gekleurde grasspriete is ‘n meesterstuk.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Hester.
LikeLiked by 1 person
Een geweldige serie. Wat een mooie soorten.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Eveline.
LikeLike
wat een mooie vogels prachtig in beeld gebracht.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Francky.
LikeLike
Prachtige foto’s alweer Dina!
LikeLiked by 2 people
Baie dankie Bea.
LikeLiked by 1 person
Voëls is nie maklik om af te neem nie!! Pragtige foto’s Dina!!
LikeLiked by 1 person
Dis baie moelik om naby genoeg te kom en dan nog skerp te fotografeer ook. Dankie Aletta.
LikeLiked by 1 person
Jy is só talentvol!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Christa!
LikeLike
Wat een verscheidenheid aan kleurrijke vogels.Zo mooi !
LikeLiked by 1 person
Dankie Marylou.
LikeLike
Goeie nuus om te hoor dat jou brein begin vorm aanneem 🙂
Pragtige fotos Dina
Bietjie groen (baie)
LikeLiked by 1 person
Uiteindelik, begin my brein vorm…na 65 jaar🤣🤣
LikeLike
Mooie vogelreeks!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
Almal wenners, Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Dries.
LikeLiked by 1 person
Wauwww wat een geweldige fotoserie! Wat zijn ze mooi die verschillende vogels.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Trees.
LikeLiked by 1 person
A wonderfully diverse gallery, Dina….it’s fun to see so many familiar types of birds, though the details are different. The only one we don’t have is a bee-eater. He’s really pretty! And our kingfishers’a ren’t as colorful, but they do make a racket (which I always like hearing) Do yours?
LikeLiked by 1 person
Yes they do make a racket!😄
LikeLiked by 1 person
Mooi… vrek mooi!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie AJ.
LikeLike
Super!
LikeLiked by 1 person
Dankie!
LikeLike
Zo mooi…weeral.
Mag ik vragen wat je met al die pareltjes doet Dina?
Maak je fotoboeken of bewaar je de foto’s digitaal?
LikeLiked by 1 person
Dankie Els. Ek maak fotoboeke vir myself en verder bewaar ek dit digitaal.
LikeLiked by 1 person
Schitterend, allemaal. De ralreier heeft wel helemaal een prachtig (fotogeniek) plekje gevonden. groetjes, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Dankie Hanneke.
LikeLike
Fantastic shots. Birds are the most difficult animals to photograph.
(And there so many wonderful birds in Africa…)
Bon week-end Dina
LikeLiked by 1 person
Thanks Brian!
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLiked by 1 person