Ons ry verder…

op ‘n lang grondpad, rigting Calvinia. Dis ‘n dor landskap en die swaarkry spreek uit hierdie foto…kapoet gepomp!

IMG_2821

Al is dit bar en droog, is daar tog asemrowende tonele…

IMG_2823

Wat is ‘n toer sonder ‘n pap wiel?

IMG_2832

Terwyl bande geruil word, kry ek kans om die eensaamheid vas te vang…

IMG_2830

IMG_2841

Calvinia is ‘n mooi dorpie en dié reuse posbus het my oog gevang…

IMG_2843

Twee mooi geboue…

IMG_2845

IMG_2844

‘n Ent buite die dorp draai ons weer af op ‘n grondpad en sien verruklike tonele.Die blomseisoen is verby, maar dis nog steeds aanskoulik…

IMG_2848

IMG_2847

Doer vêr lê die Sederberge, waarheen ons oppad is…

IMG_2857

Ons bestyg die pas…

IMG_2862

Heel bo…

IMG_2865

Die asemrowende uitsig…

IMG_2867

Ons bereik ons bestemming…

IMG_3088

IMG_3087

Word vervolg…

 

43 Replies to “Ons ry verder…”

    1. Any windmill makes me feel nostalgic…it brings memories from my youth, when we used to visit my grandparents on their farm. I can still hear the clacking sound of the pump. A broken mill also saddens me, because it is a picture of something past.

      Like

    1. Gelukkig was dit ons vriende se motor wat ‘n pap wiel gehad het. Toe kon ons lekker kyk hoe hard die ou spook om bande te ruil. Die ergste is om die spaarwiel onder die kar uit te kry…deesdae sit hulle mos sekere voertuie s’n onder op die voertuig se pens vas. Dis eintlik ‘n gemors en ek as vrou sal dit nooit self loskry nie.

      Liked by 1 person

  1. Ek kom krap hier in jou slaai – hoop nie jy gee om nie!
    Ek is op soek na agtergrond fotos om te gebruik vir die eerste Nellie storie… ja, ek en Hester her ‘n bietjie gesels. Nellie neuk nog in my kop so ek gaan haar verhaal plaas as ‘n vervolgverhaal in die tydskrif!
    Maar… waar gaan ek fotos kry? Toe gaan die liggie aan… by Perdebytjie!! Sy sal seker dorre Noord Kaap fotos iewers hê … soos die eerste paar op die pos!
    Ek sal dit wardeer as jy vir ons fotos leen! Dankie!!
    👍😃👍

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s