Nog ‘n reisiger agtervolg die Broodbus…

IMG_0469

Dames, dames, ons het ‘n nuwe bewonderaar en hy wil bittergraag op eie onkoste agter die Broodbus aantoer. Hy is ‘n besondere gas uit België en hy het ‘n pragtige blog. Hy bied aan om aan die einde van ons reis, vir ons op ‘n tog te neem deur sy eie omgewing. Soos hy tereg sê, ons het ‘n baie sterk verbintenis met sy land.

Ik vertrek met veertien vrouwen door Zuid-Afrika |Ek vertrek met veertien vroue deur Suid-Afrika

Van jongs af het hy alles verslind oor Suid-Afrika en dis sy lewensdroom om eendag hierheen te kom.

Dus as ons nog ‘n vreemde agtervolger opmerk, verwelkom vir Theo Herbots vanuit Tienen.

38 Replies to “Nog ‘n reisiger agtervolg die Broodbus…”

  1. Gedoriewaar onze towerinnen werden verleid door een heer uit België. Maar dat is goed, zo zullen de Zuid-Afrikaanse mannen leren om gentleman te zijn

    Gister haal die skoolhoof by ‘n funksie van my kinders se skool vir Vin Diesel van alle mense aan:
    Being a male is a matter of birth
    Being a man is a matter of age
    Being a gentleman is a matter of choice

    Liked by 2 people

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s