Renosters baie naby…

Ek het die volgende drie foto’s opsetlik oorbelig, vir ‘n meer kunstige effék…_MG_4744

_MG_4743

_MG_4742

Renostervoëltjie het homself tuisgemaak…_MG_4731

Boonste kort horing…mens kan duidelik sien dit is maar net keratin, ‘n proteïen wat in hare , naels en diere se hoewe voorkom…_MG_4719

Onderste lang horing…_MG_4720

Die wye lip van die witrenoster…_MG_4706

Die oor is soos ‘n trompet en word heeltyd heen en weer gedraai. Ek kon nie ‘n skerp foto kry as gevolg hiervan…_MG_4716

Die piepklein ogie, waarmee hy ook nie juis goed kan sien nie…_MG_4707

Nog ‘n renostervoëltjie hang rond vir ‘n paar sappige bosluise…_MG_4749

Agterpoot skop stof op…_MG_4701

Voorpoot…_MG_4712

Wie is nou so onnosel en wreed om hierdie pragtige diere dood te maak vir ‘n substansie wat maar net hare en naels is? Mense is oer en dom!

 

 

55 Replies to “Renosters baie naby…”

  1. Ek is passievol lief vir renosters. Ek bid altyd kliphard wanneer dit volmaantyd is. Ek is so lief vir die maan ook, maar dit is strooptyd as die nag so helder verlig is. Ag, ek tjank sommer, kyk die tranerige oog, asof die prag kolos weet, weet watter wreedheid teen sy spesie uit mensvraatsug gepleeg word. Dit is fantastiese foto’s. Dankie dat jy voortdurend jou talent met ons deel. Mag jy geseënd wees.

    Liked by 3 people

      1. Open vehicle in the Bush? Oh. Not too comfortable with that. 🙂 But the result is fascinating. And worth dreaming about. (Thanks for sharing. I close my eyes and I can see the heat on road, and the fine dust flying under each rhino’s step…) 😉

        Liked by 1 person

        1. Risks are all right, with the right… carefulness. (That’s how I climbed Mont-Blanc and we all nearly died, but survived because of preparation).
          Now the sensation must be exhilarating. At any rate, I read somewhere (when we were in East Africa) that the smell of gasoline completely covers the scent of humans…
          🙂
          Enjoy and be careful Dina. Be good.

          Liked by 1 person

    1. I am glad you enjoyed this. The oxpeckers, as they are called, eat the ticks off most animals’ skins. It is so funny to see them going along for a ride. Sometimes they even peck inside the nose and ears. It is an example of symbiotic existence.

      Liked by 1 person

      1. Like cattle egrets – egrets that “hang out” with cattle. We don’t have them where I live, but I’ve seen them in the American southeast. Being bigger birds, they usually don’t stand on the animals, but sometimes they do, and it’s crazy!

        Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s