'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Als kind keken wij naar de Fabeltjeskrant.
Meneer de Uil was hier de Wijze Man.
Maar jouw levensechte foto’s zijn nu imponerend.
Vrolijke groet,
LikeLiked by 1 person
Ons het ook gediggies geleer van slim uile. Dankie vir inloer, Rob.
LikeLike
O. Ik dacht dat je een zelfportret had gepost!
LikeLiked by 2 people
Ek lyk deesdae so deur die vere, hoor!Dit is ‘n selfportret😜😄
LikeLike
Oom reuse ooruil sit op ‘n tak
Vandag voel hy net so ‘n klein bietjie swak
– Maar sy maag is aan’t werke
– So hy maak met sy vlerke
Om vêr op ‘n kluit te gaan …. land
LikeLiked by 2 people
Hehe, oulike versie!
LikeLike
Land rym nie nie met kluit nie!🤣🤣🤣
LikeLiked by 1 person
Hehe. Dit rym ook nie met tak nie! Ek kan net níé aan ‘n rymwoord dink nie …
LikeLiked by 1 person
kwyt?
LikeLiked by 1 person
Miskien rym dit met boot/skuit?😉
LikeLiked by 1 person
5 uit 10!
LikeLiked by 1 person
💖💗
LikeLiked by 1 person
Het blijft leuk om te zien wat er bij jullie allemaal langs komt.
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy kom kyk het, Frans.
LikeLike
Waar was dit, Dina? Kruger wildtuin?
LikeLiked by 1 person
Sabi-Sand…net langs Krugerwildtuin, Una.
LikeLike
Dis so pragtig Dina! Ek is mal oor uile!
LikeLiked by 1 person
Dankie Aletta.
LikeLiked by 1 person
Schitterend dier! Mooi gevangen in de foto’s!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Trees.
LikeLiked by 1 person
Daar op die derde foto hang die ogies so, smaak my die ou het ‘n hengske babelaas.
LikeLiked by 2 people
Of ons het hom uit sy oggendslapie opgewek!
LikeLiked by 2 people
Met sulke groot oge moet hy tot in die toekoms kan sien!
LikeLiked by 1 person
Dit was eintlik so snaaks om hom oop en bloot so helder oordag te sien sit.
LikeLiked by 1 person
Oe dis pragtig❣
LikeLiked by 1 person
Dankie, Bondels.
LikeLike
Indrukwekkende vogel zo’n uil.
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy kom kyk het, Suske.
LikeLiked by 1 person
What great photos, Dina, I love those droopy eyelids! It looks like the owl was trying to get comfortable on that branch. 🙂
LikeLiked by 1 person
He was actually sleeping, but woke up when we came along. They usually perch in thicker branches, but this one was out in the open, probably looking to heat up a bit, because it was cold.
LikeLiked by 1 person
Ged in je lens gevangen Dina
LikeLiked by 1 person
Ek wonder… is OOm Reuse Ooruil wys?
Ja… tien teen een ‘n hele hoop wyser as baie mense!
LikeLiked by 1 person
Hy is beslis slimmer as ‘n mens.😄
LikeLike
Ek het nog net ‘n dooie uil afgeneem maar ek het hom so afgeneem dat mense dalk sal dink hy is lewendig… hierdie uil lyk nogal soos ons vet dom kat. Nou voel ek baie sleg. Ons kat met die oorbeklemde lyf en onderbeklemtoonde brein
LikeLiked by 1 person
😄😄
LikeLike
Mates vir reuse oor – uile nes.
LikeLiked by 1 person