Wildehonde…uiters bedreigde spesie

Met slegs 3000 tot 5000 individue in die hele Afrika oor, is hierdie diere uiters bedreigd. In die Krugerwildtuin is daar ongeveer 450 tot 500 diere en dis werklik ‘n voorreg om hulle te sien.

Hierdie was ‘n troppie kleintjies, wat vreeslik spelerig was, terwyl die ouers geslaap het…

_MG_3767

_MG_3763

_MG_3760

_MG_3782

_MG_3784

_MG_3744

_MG_3742

Wat sien ek daar?_MG_3718

‘n Mal kiewiet het hulle die heeltyd aangeval en dit was groot pret vir die hondjies, om die voël rond te jaag…_MG_3701

Waar is daardie vervlakste kiewiet nou?_MG_3711

Ek sien hom…hier kom ek!_MG_3720

_MG_3642

Lekker geknibbel aan die olifantbol…_MG_3683

Styf teenmekaar, vir ekstra hitte en beskerming…_MG_3650

Die bymekaarkomslag is elke keer met soveel oorgawe, liefde en groetery…_MG_3813

Volwasse hond wys wie is baas…_MG_3825

Onderdanigheid skop in, wanneer ‘n volwasse hond naby kom…_MG_3636

_MG_3747

_MG_3778

Foto’s geneem in Sabi-Sand…aangrensend aan Krugerwildtuin.

37 Replies to “Wildehonde…uiters bedreigde spesie”

  1. Dit is sekerlik een van die mooiste diere wat ons het, en ook van die moeilikste om af te neem – hulle staan net nie stil nie! Jy was sekerlik in jou element toe julle hierdie troppie raakgeloop het, Dina – jou fotos is besonders!

    Liked by 1 person

    1. Dit was heerlik om hulle dop te hou Dries. Die voordeel was dat ons tot by hulle kon ry en die volwassenes het heeltyd geslaap. Dus was hulle lank op een plek en kon ons hulle goed dophou. Dankie vir die kompliment.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s