Hasie Kalbassie…

het ‘n eier gesteel uit kwarteltjie se nes!_MG_3846Sewe eiers het sy gelê, _MG_3843en nou is daar net ses!_MG_3848

_MG_3842a

Wie kan verder help met die rympie uit my kinderdae?

 

55 Replies to “Hasie Kalbassie…”

    1. Baie dankie vir inloer, Ineke. Die versie het ons in standerd twee geleer. Ek onthou nog ons het bloemlesings gehad en ek het ‘n hasie geteken. Ai, as ek tog net die res van die versie kon onthou. Daar was iets soos Kwarteltjie Vader is vuurrooi vererg en dat hy dan vir Hasie sê, vee af die eier van jou snor.

      Like

        1. Ja ek hoop sy grawe bietjie in haar gadagtes. Afrikaans was mos nie my moedertaal nie dus heelwat van die afrikaanse versies het nooit by my uitgekom nie. Ek het toe ek vir grade skoolgehou het eers regtig verskillende versies geleer.

          Liked by 1 person

    1. Tienie Holloway het versies geskryf oor Hasie Kalbassie en die uitgewers Human & Rosseau het dit gepubliseer. Sommige van die storietjies en versies is ook opgeneem in hulle Storieman boekreekse ± 1980. Ek kon egter nie op die spesifieke rympie afkom nie.

      Liked by 1 person

      1. Ek het op Viva gevra – hulle kry niks. Wag nog vir ander Afrikaanse blaaie se reaksie. Kom ons hou duime vas, Perdebytjie moet miskien alles wat sy onthou neerskryf, dan soek ons. Ek hou van speurwerk….

        Liked by 2 people

  1. Ek het nogal ewe die eerste twee fotos deeglik bestudeer om te sien waar is die eiers – het enigiemand al ooit wilde kwarteleiers gesien, wonder ek toe – en waar kou die haas – eet hase eiers, wonder ek toe!?
    En toe lees ek verder… Ek ken duidelik ok nie die rympie nie.
    😀 😀 😀

    Liked by 1 person

  2. Nee… gaan verby!
    Maar… jou mooie haasie laat my dink aan Haas Das se Nuuskas… en aan daai ou met die tanne wat rugbie gespeel het… ja, daai een wat alles weg ge skop het! Simpel vent!! 😉

    Liked by 1 person

  3. Kon jy toe al die res van die versie kry. Ons sit met dieselfde probleem. My vrou het eerste lyne outhou mar die res ontwyk ons. Google het ons op job spoor gesit. Hansie

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +