Kietsiekat

Lekker lui…_MG_3937

Lek gou eers die lyf met agterpoot in die lug…_MG_3922

Die begin van ‘n lekker gaap…_MG_3901

Nog ‘n bietjie groter…_MG_3902

en nog groter…_MG_3906

Gaan lê langs die dam…_MG_3979

Vertrek op ‘n jagtog op soek na kos…_MG_4003

Hier kom ek, pasop…_MG_4005

Die nag lê voor en ek is honger…_MG_4006

55 Replies to “Kietsiekat”

    1. Dankie vir jou mooi woorde, Gerrit. ‘n Kietsiekat is sommer ‘n liefdesnaampie vir ‘n kat.As ons ‘n huiskat nader roep dan sê ons: “kietsie, kietsie, kietsie”! Mens sal beslis nie dit vir ‘n luiperd sê nie hoor!

      Like

  1. A lovely and deadly kitty. 🙂 I’ve never seen “Chui” (in Swahili) in the wild. But my cousins had a house in the outskirts of Nairobi (where Karen Blixen used to live). They had to keep the dogs inside the house at night lest the leopard would kill and eat them… 😦
    (And the reflection was great)

    Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s