Ses klein leeutjies lê waaksaam en wag vir Mammaleeu. Hulle is slegs twee wekies oud en baie kwesbaar. Mamma het hulle in digte grasse gelos om vir haarself te gaan kos soek. Skielik is daar ‘n geweldige geraas en ‘n groen monster op vier wiele versteur hul middagslapie. Verskrik probeer hulle almal gelyk tussen twee dik stamme van ‘n hardekoolboom inkruip…
Gelukkig is dit gawe mense en omdat ons leeutjies in ‘n reservaat grootword, sal hulle vinnig gewoond raak aan hierdie snaakse tweebeniges wat in groen voertuie, heeldag op hul spoor is. Die dapperste enetjie loer nuuskierig agter die stam uit…
Sy bekkie hang eintlik oop van nuuskierigheid…
Lyk darem nie of daar gevaar is nie en sy koppie rus gemaklik op sy pootjie…
Die ander outjies voel ook nou meer gemaklik en enetjie kruip selfs onder die gras uit en bekyk die wêreld…
Die ogies is nog sommer blou, omdat die kleingoed nog so jonk is…
Saam lê hulle snoesig en mens sien net pootjies en naels. Hulle mag dalk net twee wekies oud wees, maar pasop daarvoor…
Ai, die vaakte oorval ‘n kleinding so op die hitte van die dag…
Ogies toe, doedoe…netnou kom Mammie met ons melkies…
Pragtig, jy kikker sommer my dag op!
LikeLiked by 1 person
Ek is bly ek kon help om jou dag beter te maak, Una.Hierdie was eintlik spesiaal met jou in gedagte!
LikeLiked by 1 person
Ek het daardie afleiding gemaak! Jy is baie, baie oulik, die mamma met haar
LikeLiked by 1 person
Al is sy nie daar nie, sy is iewers naby….
LikeLiked by 1 person
Hier knipoog ek nou vir jou.☺
LikeLiked by 1 person
En sy is kwaai…as jy nou aan daardie kleintjies durf raak, kan dit waarskynlik jou einde beteken!
LikeLike
So tipies.🤗
LikeLiked by 1 person
O ja, ek moet jou sê, meisiekindjie whatsapp my laatoggend dat sy wil hê ek moet na Karin Zoid se lied luister, ‘Vir Jou’. En daar grens ek natuurlik soos ñ baba, Dina.
LikeLiked by 1 person
Kyk hoe dink almal aan jou en grens help om spanning te verlig!
LikeLike
…mamma met haar kleintjies.xxx
LikeLiked by 1 person
Perdebytjie. Dis so mooi, jou foto’s! Sjoe, voel of ek hulle kan optel!
LikeLiked by 1 person
Dit was loshande een van die mees besondere oomblikke van al my jare in die bos! Dankie dat jy kom kyk het, Lekkervurig.
LikeLiked by 1 person
Wat en schatjes, je zou ze zo in huis nemen…
LikeLiked by 1 person
Hulle is regte ou skatjies, maar soveel gevare bedreig hulle op daardie ouderdom. Dankie vir inloer, Gerrit.
LikeLike
Aaaa jy doen dit alweer, gaan een teken…. so so mooi
LikeLiked by 1 person
Ek is bly ek kan jou inspireer, Bondeltjie.
LikeLike
Nou moet ek net tyd kry…
LikeLiked by 1 person
Ze lijken zo zacht en donzig….voorlopig toch 🙂
LikeLiked by 1 person
Beslis voorlopig!Dankie vir inloer, Els.
LikeLiked by 1 person
Ai, ‘n klein diertjie is die mooiste ding!
LikeLiked by 1 person
So pragtig en laat mens se hart vermurwe, né Frannie!
LikeLiked by 1 person
Ongelooflijk dat zo’n schatjes kunnen uitgroeien tot roofdieren…
Heel mooi gefotografeerd, Dina!
LikeLiked by 1 person
Ja, dit is ongelooflik. As hierdie spannetjie oorleef is hulle binne ‘n paar jaar die konings van die Sabi-Sand Wildreservaat. Dankie vir inloer, Paul.
LikeLiked by 1 person
Wat een mooie beestjes
LikeLiked by 1 person
En foto’s natuurlijk.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Harme.
LikeLiked by 1 person
O wat een liefje!
LikeLiked by 1 person
Dankie Bea.
LikeLiked by 1 person
Te skattig vir woorde. Dis nogal ‘n groot kroos, ses op een slag.
LikeLiked by 1 person
Ja en waarskynlik sal ‘n hele paar nie oorleef nie. Dankie vir inloer.
LikeLiked by 1 person
Jeetje wat een prachtige foto’s! Zo jammer dat er toch een paar dood zullen gaan…
LikeLiked by 1 person
Dankie vir jou mooi woorde, Trees. Ongelukkig is dit die natuur, dat hulle waarskynlik nie almal gaan opgroei nie.
LikeLiked by 1 person
Hierdie fotos is besonderlik en jou kommentaar so lekker om te lees.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, ek waardeer jou mooi woorde, Anne.
LikeLike
Te (s)kattig! dardie blou ogies wat kyk en tog nie regtig verstaan wat aangaan nie.Instink maak dat hul tog maar gevlug het vir die groen monster. Nou moet ek eers weer n slegte storie vertel, moontlik het jy dit ook al gehoor. klein leeutjies word gevang en na “ryk” mense gestuur sodat hul n selfie in hul huis en moters kan neem om te wys hul het n leeu. Dis darem maar wreed! ten eerste hoe bang is die diertjies nie en dan word hul nog ver weggevoer na ander lande om tussen mal mense te wees vir n rukkie. Wat word van hulle as hul groter is? My hart het omtrent gaan staan toe ek dit sien.
LikeLiked by 1 person
Waar het jy dit gelees ,Ineke? Sjoe, dit is so vertraag! Wat se bog sal mense nog uitdink!
LikeLike
Dit was hier oor die nuus gewees met fotos en al. Hul het dit op FB gesit en duisende likes gekry. So siek !
LikeLiked by 1 person
Ag sies, ons weet niks daarvan nie! Word die leeutjies uit SA geneem?
LikeLike
Hul het nie gesê van waar nie maar dit is poachers wat die leeutjies steel en dan wegstuur soos met die ivoor en renosterhoring handel.
LikeLiked by 1 person
Ek word sommer naar!
LikeLike
Onbeskryflik wreed.
LikeLiked by 1 person
They’re too cute!
LikeLiked by 1 person
Yes, and in a few years they will be ferocious!
LikeLiked by 1 person
Hulle is te oulik vir woorde!
Weereens baie besonderse fotos, Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Dries.
LikeLiked by 1 person
Jy weet ek is lief vir leeus, veral nadat een my hand gelek het giehiehie Jy kan seker my foto onthou lol Pragtige fotos… dit maak my hart sag ❤
LikeLiked by 1 person
Ja ek onthou daardie foto! Ek is bly jy waardeer hierdie, Wolfie.
LikeLike
Jy wys vir ons die mooiste goedtjies… wat eendag gaan groot word en wilddiewe eet! Mooi so!!
En… dan, vertel jy vir ons dmooi stories oor die mooi kleintjies… wat hopelik eendag baie wilddiewe gaan opeet!
👍🤣
LikeLiked by 1 person
Gelukkig waar hulle bly, is ‘n spesiale taakmag wat die wild oppas. Hulle kan egter Krugerwildtuin toe beweeg (geen drade tussen Kruger en Sabi-Sand) en daar ‘n paar wilddiewe skraap vir aandete!
LikeLiked by 1 person
Goed so… laat hulle eers mooi groot en sterk word!
Ek dink jy sal agterkom ek hoe van die iedee dat ons groot katte wilddiewe eet! (Ek het gelees van daai klom wat onlangs geeet is!)
LikeLiked by 1 person
Ek voel net so sterk daaroor…as jy met die wild peuter, moet jy voel! Dis net jammer, die leiers agter die diefstal, ry in grênd motors en sit in groot paleise vêr van die bos af. Dan betaal hulle die diewe ook net met grondboontjies.
LikeLike
Zo weerloos is deze niet.
De ouders waken ….
Mooie fotoserie
Diervriendelijke groet,
LikeLike
Hulle is so kosbaar.
LikeLiked by 1 person
Dankie vir inloer.
LikeLiked by 1 person
Altyd ‘n plesier*
LikeLike
So oulik😀
LikeLiked by 1 person
Dankie.
LikeLike
This cutie will become a killer. But meanwhile it reminds me of Born free.
LikeLiked by 1 person
Luckily they are born free here!
LikeLiked by 1 person
Yep.
LikeLiked by 1 person