Namibië is ‘n harde, droë land en dit neem ‘n sekere geaardheid om dit te waardeer.Op foto’s lyk dit pragtig, maar die prentjie vertel nie van die hardheid, ongenaakbaarheid, eensaamheid, hitte, stof en gevaar wat die avonturier beleef nie.
Die volgende foto’s is geneem op ‘n oggenduitstappie in die Swakop- en Kahnriviere, in die Swakopmundomgewing…
‘n Rit deur die Maanlandskap sorg vir interessante tonele…
Besondere plante groei orals…
Sommige blom selfs…
Sekerlik die bekendste en fassinerendste plant in Namibië, is die Welwitschia Mirabilis…
In die rivierbedding…
Dubbeltjieplante orals, in volle blom…
Kleurvolle toneel in ‘n andersins barre rivierbedding…
Plant en gras stoei om ‘n greep in die rotswand…
Kyk mooi, lewe is oral. Sien jy dit?
Jou inleiding het my vas gevang: dankie vir die mooi fotos wat vir ons wys dat die natuur altyd ‘n plan kan maak.
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy kom lees het, Anne.
LikeLike
Wat heb jij me weer laten genieten ….
LikeLiked by 1 person
Ek is bly jy het dit geniet. Dankie vir die besoek hier, Gerrit.
LikeLike
Dit is prachtig droog en toch is er leven, hier geniet ik van.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Frans.
LikeLike
Midde in die dorheid leef die mooiste plante.
LikeLiked by 1 person
Daar was bietjie reën en toe blom sommige.
LikeLike
Inderdaad een hard droog land te zien op jouw mooie foto’s.
LikeLiked by 1 person
Dankie vir jou besoek, Harme.
LikeLike
Jou oog siem mooi oral raak.
LikeLiked by 1 person
My oog mis niks…ek is so nuuskierig oor alles. Dankie vir inloer, Lekkervurig.
LikeLike
Hoe al dat moois kan overleden op kurk, bijna niet te geloven…
LikeLiked by 1 person
Dis vir my altyd ‘n wonderwerk om te sien dat daar lewe in hierdie dorre plek is.
LikeLiked by 1 person
Eerder een mars landschap. Mooie foto’s van dit gebied.
LikeLiked by 1 person
Beslis Mars! Die gebied staan bekend as die Maanlandskap en daar is sekere tonele wat mens laat dink aan die maan.Dankie vir inloer, Suske.
LikeLiked by 2 people
Indrukwekkend!
Bewonderende groet,
LikeLiked by 1 person
Baie dankie , Rob. Altyd gewaardeerd as jy inloer.
LikeLiked by 1 person
En kyk wie loer daar op die laaste foto. Dis lieflike aarde Bytjie. En dis ‘n dankbare aarde – as daar ‘n druppel water val, sal daar ‘n plantjie opkom om ‘n blommetjie oop te maak.
LikeLiked by 1 person
Jy ken hierdie soort aarde, Hester. Daardie dankbare blommetjies het juis oopgemaak, want ‘n ruk terug was daar bietjie reën.
LikeLiked by 1 person
*Fluister* ek sit liewer rustig en kyk na jou mooi foto’s … lyk net te warm en droog ! Mooi foto’s
LikeLiked by 1 person
Dis ook goed so, liewe Tina! Ek bring dit na jou leunstoel dat jy dit op jou gemak kan geniet.
LikeLiked by 1 person
Dankie dankie! ❤
LikeLiked by 1 person
Prachtig! Troostend.
Schoonheid overleeft zelfs in de hardste omstandigheden.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie. Skoonheid is oral, mens moet net fyn kyk. Dankie vir jou besoek. Ek waardeer dit erg.
LikeLiked by 1 person
Pragtige foto’s. Mensecwat daar leef, leef ná aan die aarde. Besonderse mense. Eerlik.
LikeLiked by 1 person
Mense waardeer wat hulle het, want die natuur kan jou gou gelykmaak. Dankie vir inloer, Toortsie.
LikeLiked by 1 person
Heerlijke beelden.Zo fijn dat je er ons mee laat van genieten
LikeLike
Wonderlik hoe die kleinste saadjie en ook plantjie kan voortleef onder sulke omstandighede. Hul is aangepas om te oorleef netsoos die mense wat volhou om daar te oorleef. Die jaar toe ek die maanlandskap besoek het was daar net droë “niks” eintlik nie. Wat ook baie interessant was was die skeiding tussen waar die mis van see ophou en dan die werklike woestyn deel begin. Die plantegroei verskil ook. (Dit het my ontgaan wat hul die strook noem- Dink dis misbelt of so iets) Ek onthou dit was verby die soutpanne wat ons gery het. Jou fotos gee my ook heerlike terugflitse van doerdie tyd!
LikeLiked by 1 person
Dit is die misbelt, wat soms baie vêr kan strek. Die aria wat soos die maan lyk, is droë niks, maar as jy daar inry en die verskillende paadjies ontdek, is daar baie skatte wat opduik. Toeriste volg net die hoofroetes. Ek is bly jy kon dit weer saam met my geniet, Ineke.
LikeLike
Dankie vir jou mooi vertelling dis so mooi en meelewend. Ek het nog steeds my rooskwarts stukkies hier in my spesiale SuidWes houertjie. Ook n tambotie en volstruis eierdop halssnoer wat een van die plaaslike kunstenaars gekerf het. Kleinste sirkekralletjies van die doppe en dan hoekige gekerfte stukkies hout ingeryg. Noudat ek daaraan dink, ek kan mos n fotos neem en dit wys. Ongelukkig is my goed nog ingepak na my trek in Maart. Sal moet gaan grawe.
LikeLiked by 1 person
Ek sal bly wees as jy ‘n foto kan plaas. Dis lekker om sulke onthouplekkies te hê. Ek het so ‘n houtbak, waarin ek alles uitstal. Loer soms daardeur en beleef weer wonderlike oomblikke.
LikeLike
Ooo ja, Het ook n botteltjie met Namib sand wat n patroontjie in het wat van gekleurde sand gemaak is. Dis n Namib toneeltjie.
LikeLiked by 1 person
Pragtig…neem ‘n foto daarvan ook.
LikeLike
Het so bietjie rondegekyk maar het nog nie daarop afgekom nie. Moet in een van toe bokse wees. Sal nog daarby kom!
LikeLiked by 1 person
Ek sal geduldig wag.
LikeLiked by 1 person
Gaan beslis bietjie rondkrap die week.
LikeLiked by 1 person
Mooiste fotos, ‘n verhaal sonder woorde…
LikeLiked by 1 person
Dankie Bondeltjie.
LikeLike
ongelooflijk dat ik dit harde landschap zoveel moois groeit . Schitterende foto,s.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Eveline
LikeLike
Jy bly ‘n towenaar met jou kamera!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Christa.Altyd lekker as jy inloer.
LikeLike
Die ooptes doen n mens se siel goed – hard of te not. Jou fotos is pragtig, Dina, en daardie geitjie kruip darem goed weg so oop-en-bloot ne!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir jou mooi kommentaar en dat jy kom inloer het, Dries.
LikeLiked by 1 person
Dis ongelooflik pragtig!! EK wil nog so graag Namibie sien voor ek uitcheck…
LikeLiked by 1 person
Ek hoop jy smaak eendag die voorreg.
LikeLike
Die nougat-blommetjies is cute!
LikeLiked by 1 person
Ek wil… nee, ek moet daar uitkom!
LikeLike
This is so much fun to see – you know how much I love plants! These are fascinating. The adaptations plants make to very dry conditions are wonderful, aren’t they? It’s cool that you can see a Welwitzschia in person – I’ve only seen them in photos. Some, like the pretty yellow flowers in the river bed, look very similar to plants in American deserts. Oh my god, that lizard is totally camouflaged! Very hard to see! And the photo above it, with the line of grass, is very interesting.
LikeLiked by 1 person
Thank you, I am so glad that you enjoyed my photo’s!
LikeLiked by 1 person
Dis mos soos ek aan jou dink…. julle eensame tentjie in die barre wêreld.
LikeLiked by 1 person
Ons het lanklaas die tentjie opgeslaan…gaan nou op daguitstappies…raak seker nou te oud😄😄
LikeLiked by 1 person
Pragtige foto’s!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie!
LikeLike
Very dry. But you seem to have the right car. Modern comfort with the right suspension? Is it a 4-wheel drive?
LikeLiked by 1 person
We drive a twelve year old Toyota Prado, with lifted suspension..this vehicle has taken us through rough terrain to wonderful places.
LikeLiked by 1 person
It does look like a car with history. I remember my father’s Peugeot 404, and a friend’s Land-Rover… 🙂
LikeLiked by 1 person
(In East Africa of course)
LikeLiked by 1 person
Snaaks genoeg die een plantjie wat my trek is die een wat se blare soos grawe lyk… Pragtige fotos
LikeLiked by 1 person
Ja, dis nogal vir my ook ‘n besondere plant.
LikeLike
Pragtige fotos ♥
Dit bring goeie herhinneringe terug.
LikeLike
Dankie dat jy hier kom loer het. Ek moes ook nou eers weer kom kyk watter pos dit is en toe was dit ook goeie herinneringe vir my.
LikeLiked by 1 person