Rou natuur op my deurdrumpel

Namibië is ‘n harde, droë land en dit neem ‘n sekere geaardheid om dit te waardeer.Op foto’s lyk dit pragtig, maar die prentjie vertel nie van die hardheid, ongenaakbaarheid, eensaamheid, hitte, stof en gevaar wat die avonturier beleef nie.

Die volgende foto’s is geneem op ‘n oggenduitstappie in die Swakop- en Kahnriviere, in die Swakopmundomgewing…

‘n Rit deur die Maanlandskap sorg vir interessante tonele…

_mg_5166

_mg_5168

_mg_5193

Besondere plante groei orals…_mg_5160

_mg_5212

_mg_5171

Sommige blom selfs…_mg_5175

_mg_5159

_mg_5218

Sekerlik die bekendste en fassinerendste plant in Namibië, is die Welwitschia Mirabilis…_mg_5169

In die rivierbedding…_mg_5198

Dubbeltjieplante orals, in volle blom…_mg_5194

Kleurvolle toneel in ‘n andersins barre rivierbedding…_mg_5197

Plant en gras stoei om ‘n greep in die rotswand…_mg_5178

Kyk mooi, lewe is oral. Sien jy dit?_mg_5187

 

63 Replies to “Rou natuur op my deurdrumpel”

  1. Wonderlik hoe die kleinste saadjie en ook plantjie kan voortleef onder sulke omstandighede. Hul is aangepas om te oorleef netsoos die mense wat volhou om daar te oorleef. Die jaar toe ek die maanlandskap besoek het was daar net droë “niks” eintlik nie. Wat ook baie interessant was was die skeiding tussen waar die mis van see ophou en dan die werklike woestyn deel begin. Die plantegroei verskil ook. (Dit het my ontgaan wat hul die strook noem- Dink dis misbelt of so iets) Ek onthou dit was verby die soutpanne wat ons gery het. Jou fotos gee my ook heerlike terugflitse van doerdie tyd!

    Liked by 1 person

    1. Dit is die misbelt, wat soms baie vêr kan strek. Die aria wat soos die maan lyk, is droë niks, maar as jy daar inry en die verskillende paadjies ontdek, is daar baie skatte wat opduik. Toeriste volg net die hoofroetes. Ek is bly jy kon dit weer saam met my geniet, Ineke.

      Like

      1. Dankie vir jou mooi vertelling dis so mooi en meelewend. Ek het nog steeds my rooskwarts stukkies hier in my spesiale SuidWes houertjie. Ook n tambotie en volstruis eierdop halssnoer wat een van die plaaslike kunstenaars gekerf het. Kleinste sirkekralletjies van die doppe en dan hoekige gekerfte stukkies hout ingeryg. Noudat ek daaraan dink, ek kan mos n fotos neem en dit wys. Ongelukkig is my goed nog ingepak na my trek in Maart. Sal moet gaan grawe.

        Liked by 1 person

        1. Ek sal bly wees as jy ‘n foto kan plaas. Dis lekker om sulke onthouplekkies te hê. Ek het so ‘n houtbak, waarin ek alles uitstal. Loer soms daardeur en beleef weer wonderlike oomblikke.

          Like

  2. This is so much fun to see – you know how much I love plants! These are fascinating. The adaptations plants make to very dry conditions are wonderful, aren’t they? It’s cool that you can see a Welwitzschia in person – I’ve only seen them in photos. Some, like the pretty yellow flowers in the river bed, look very similar to plants in American deserts. Oh my god, that lizard is totally camouflaged! Very hard to see! And the photo above it, with the line of grass, is very interesting.

    Liked by 1 person

Leave a reply to Thomas Pannenkoek Cancel reply

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +