Sekerlik een van die…

lekkerste speelplekke…img_1479

Die heerlikheid om te hardloop waar jy wil…img_1449

tot bo-op die hoogste hoogtes…img_1476

img_1475

Die reuns is altyd besig om te wedywer wie die meeste sand kan wegskrop…img_1598

Gee pad, mý sandhoop!img_1596

Ek skrop my eie gat…img_1606

Amper deeurgespit tot in Sjina…img_1305

Tienkie mors nie haar energie op sulke onnodige aktiwiteit nie…img_1639

Rus bietjie bo-op die kruin van die duine…img_1350

Kleinseuntjie, oupa en die hondjies…img_1520

Boetie stoot om kleintjie bo te kry…img_1654

Wie wag bo vir die tweetjies?img_1677

Spring-spring die duin af…img_1670

img_1803

So moet ‘n gesiggie mos lyk, na ure se speel in die grootste sandput ooit…img_1724

 

56 Replies to “Sekerlik een van die…”

  1. Ek skrop my eie gat …foto is presies soos hul dit doen. Dis n aksiefoto duisend. Hul skrop met voorpote en skop met agterpote die grond verder! Ek kan jou goed glo dat hul gevoel het of hul in die hemel is so oop en vry kan hul hol. Trompie sal weghol en nie weer terugkom nie! Hy hou van weghardloop. Gelukkig noudat hy ouer is kom hy darem terug om te kyk waar ek is. Daardie eerste foto is sooooo mooi. Net daardie spikkeltjie lewe maak dit besonders! trek jou oog mooi in

    Liked by 1 person

  2. You know you are very lucky, right?? 🙂 These are absolutely fantastic! The kids, the dogs, you guys, all beautiful. It brought back memories of running up and down huge sand dunes when I was not much older than they are. Great photos, Dina, great work!!

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +