67 Replies to “Besondere natuurdinge…”

        1. Dankie Anne. Jy is reg oor die plant. Ek het gou gaan google en dis sowaar dit.Die blare is besonders en lê plat op die grond. Verlede week in Dullstroom se omgewing die twee plante in die veld gesien.

          Liked by 1 person

    1. Ek merk al lankal op dat daar sysies in my visdam se watervalletjie kom bad en water drink. Toe sê ek vir my tuinier hy moet my roep as hulle kom en natuurlik lê my kamera gereed.Ek moes vinnig spring en het toe darem drie goeie foto’s gekry.

      Liked by 1 person

  1. I have been away too long, sorry. The flower is amazing – I think maybe you posted photos of the leaves before, is that right? The bird is special too, with all those quiet brown stripes and the bright red through the eye. But the caterpillar, wow! That is like something from another world! Or from underwater. Thank you for showing us these wonders!

    Liked by 1 person

      1. Yes, those leaves are so cool. Maybe it was another plant with leaves a little like that – the desert plants are so interesting, I love them. Thanks for the hawkmoth link. We have some kind of hawkmoth in the US, too.

        Liked by 1 person

    1. Ag ek glo nie hy sal veel skade aanrig nie, seker net so hier en daar bietjie vreet. As dit net een is sal daar nie veel skade wees nie.Dis eintlik so ‘n besondere ruspe en jy kan gelukkig wees om een te sien. Hy sal nou in ‘n papie verander en later ‘n mot word, wat dan weer eiertjies lê.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s