Vir Dries…

Hierdie is ‘n skaars standvoël en hoogtetrekvoël in bergwoud en digte struikgewas. Dis ‘n Rooibektiptol. Lioptilus nigricapillus (Bush Blackcap). Ek was baie opgewonde toe ek hom raakgesien het, want dit was ‘n eerste vir my…_MG_4841

_MG_4832

_MG_4840

Sommer enetjie vir die pret… ‘n Sneeubal. Dis ‘n klein boslaksman.(Black-backed Puffback)._MG_4835

49 Replies to “Vir Dries…”

  1. Ah, Dina, dit is baie spesiaal van jou – dankie!
    En jou foto’s is besonders – regtig van die bestes wat ek nog van die Rooibektiptol gesien het! Hulle behoort dit te gebruik om die voelgidse se tekeninge saam te stel, want jou foto’s wys al die tiptol se kenmerke so duidelik!
    Dankie nogmaals!

    Liked by 2 people

  2. Pragtige fotos. Eks sommer jaloers op jou! (ek gun jou dit hoor!) Ek moet dalk vir my ook nou n lens of twee kry sodat ek ook kan voel hoe dit voel om die voëls so naby te kan afneem. Ek sien my bure het juis n kamera waarmee hul nou en dan uitgaan om fotos te neem. Sterkte met kuier en weer afskeid neem. My kinders gaan vandag vir 3 weke Indië toe en Bea kuier by ander ouma vir die tyd.

    Liked by 1 person

      1. Sal jou glo van die bekruip. Eks mal daaroor om my oë en ore oop te hou. Ek wil graag nog n slag na dieretuin gaan en rustig al die NZ gaan bekyk. Mens hoor van hulle maar sien nie veel nie. Gelukkig werk ek darem gedurende die dag. Dit trek my aandag af. Bea was juis te kostelik met die Bye-bye sê-ery. Selfs my seun se groet beteken vir my baie. (Na my val 4e Jan het ek skoondogter nog nie weer gesien of met haar gepraat nie. My hart is eintlik baie seer daaroor. Gladnie lekker nie)

        Liked by 1 person

    1. Dit is ‘n wilgerboom.
      Daardie lens….beste ding ooit wat my kameratoerusting betref. Hy raak net by tye vrek swaar, veral as jy boontoe moet skiet en die ding moet stilhou. Meestal loop ek ‘n paar dae met ‘n seer nek, na so ‘n episode.😵😵🤣

      Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +