Hierdie is ‘n skaars standvoël en hoogtetrekvoël in bergwoud en digte struikgewas. Dis ‘n Rooibektiptol. Lioptilus nigricapillus (Bush Blackcap). Ek was baie opgewonde toe ek hom raakgesien het, want dit was ‘n eerste vir my…
Sommer enetjie vir die pret… ‘n Sneeubal. Dis ‘n klein boslaksman.(Black-backed Puffback).
Wat een prachtig vogeltje. Hij staat er mooi op!
LikeLiked by 1 person
Dankie Bea.
LikeLiked by 1 person
Mmmmmmm jy plaas nie baie voëls nie maar hulle is net so mooi!
LikeLiked by 1 person
Dankie Tina…het bietjie belangstelling verloor, maar sal dit weer begin doen. Dis vir my deesdae baie moeilik om daardie swaar lens stil te hou, veral as jy hoog moet mik.😄
LikeLiked by 1 person
Hehehehe … ek haal nie eers meer die kamera uit die sak nie Ek loop met ‘n kierie en het net nie genoeg hande nie
LikeLiked by 1 person
Ek geniet jou humorsin, Tina!
LikeLiked by 1 person
Ze zien er mooi uitgedost uit. Precies of ze gaan naar een feestje…
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy kom kyk het, Paul.
LikeLike
Heel mooi vogeltje.
LikeLiked by 1 person
Dankie, Suske.
LikeLiked by 1 person
So mooi, ek is beslis ‘n voëltjie mens..
LikeLiked by 1 person
Dankie Bondeltjie.❤️
LikeLike
Ah, Dina, dit is baie spesiaal van jou – dankie!
En jou foto’s is besonders – regtig van die bestes wat ek nog van die Rooibektiptol gesien het! Hulle behoort dit te gebruik om die voelgidse se tekeninge saam te stel, want jou foto’s wys al die tiptol se kenmerke so duidelik!
Dankie nogmaals!
LikeLiked by 2 people
Baie dankie Dries.
LikeLiked by 1 person
Net toe ek wil vra hoekom jy so stil is, toe kom jy met hierdie pragtige fotos.
LikeLiked by 1 person
Ek is maar luierig en my kind kuier ook hier.😄
LikeLike
Gewonder of die kuier al verby is, maar nou verstaan ek.
LikeLiked by 1 person
Wat een mooi vogeltje ….
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Gerrit.
LikeLike
Wat ‘n mooi model!
LikeLiked by 1 person
Dankie!
LikeLiked by 1 person
Besonderlike fotos – hoe wonderlik om hierdie voëls raak te sien!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Anne.
LikeLike
Pragtige fotos. Eks sommer jaloers op jou! (ek gun jou dit hoor!) Ek moet dalk vir my ook nou n lens of twee kry sodat ek ook kan voel hoe dit voel om die voëls so naby te kan afneem. Ek sien my bure het juis n kamera waarmee hul nou en dan uitgaan om fotos te neem. Sterkte met kuier en weer afskeid neem. My kinders gaan vandag vir 3 weke Indië toe en Bea kuier by ander ouma vir die tyd.
LikeLiked by 1 person
Dis heerlik om die voëls so te bekruip! Ek hoop nie jy gaan eensaam wees as die kinders so lank weg is nie.
LikeLike
Sal jou glo van die bekruip. Eks mal daaroor om my oë en ore oop te hou. Ek wil graag nog n slag na dieretuin gaan en rustig al die NZ gaan bekyk. Mens hoor van hulle maar sien nie veel nie. Gelukkig werk ek darem gedurende die dag. Dit trek my aandag af. Bea was juis te kostelik met die Bye-bye sê-ery. Selfs my seun se groet beteken vir my baie. (Na my val 4e Jan het ek skoondogter nog nie weer gesien of met haar gepraat nie. My hart is eintlik baie seer daaroor. Gladnie lekker nie)
LikeLiked by 1 person
Ag nee, die lewe is te kort vir sulke dinge. Ek dink aan jou.
LikeLike
Dankie, ek aanvaar dit maar so maar dis vir my so onregverdig as mens daaraan dink, ek bly steeds deel van die familie. Positief bly terwille van my liefdes kinders en haar ook.
LikeLiked by 1 person
Pretty bird!
LikeLiked by 1 person
Wat een mooie waarneming en de vogel ook nog prachtig gefotografeerd👍🏻👍🏻👍🏻
LikeLiked by 1 person
Dis ‘n baie skaars voëlsoort.Baie dankie Eveline.
LikeLike
Mooi en met veel geduld genomen, vermoed ik.
LikeLiked by 1 person
Baie geduld en blitsvinnig, want hy het net ‘n kort rukkie vertoef. Dankie vir inloer, Harme.
LikeLike
Wat een schoonheid
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Marylou.
LikeLike
What a lovely little bird. And great pictures. Compliments. Birds are probably the most difficult subjects to photograph. 🙂
LikeLiked by 1 person
Thanks for the compliment…they surely are difficult to photograph. The worst part is lifting that heavy lens in the right position and keeping it still, without developing a neck or back spasm😂😂
LikeLiked by 1 person
Haha! Which is why I don’t do it. Iphone is fine for urban photography. If I were living in Africa, I’d get the right equipment. 🙂
LikeLiked by 1 person
Lyk my die boom is die lokaas… is dir ‘n wilgerboom?? 😉
Baie mooi fotos… jy maak my net so ‘n bietjie jaloers… want ek neem aan jy gebruik daai 600mm ding wat ek so begeer!! 🙂
LikeLiked by 1 person
Dit is ‘n wilgerboom.
Daardie lens….beste ding ooit wat my kameratoerusting betref. Hy raak net by tye vrek swaar, veral as jy boontoe moet skiet en die ding moet stilhou. Meestal loop ek ‘n paar dae met ‘n seer nek, na so ‘n episode.😵😵🤣
LikeLike
Dis eintlik ‘n 100/400 lens met nog ekstra 200 op my kamera, wat dit dan 600 maak.
LikeLike
Een prachtige serie van dit mooie vogeltje.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Frans.
LikeLike
They’re very sweet!
LikeLiked by 1 person
The first bird is a very rare bird and I posted it for a blogger friend who is a keen birder. Thanks for visiting.
LikeLike
Ah, that’s nice! You got a very good photo, too.
LikeLiked by 1 person
Sjoe. Wat ‘n mooi voël. Ek het hom nog nooit gesien nie.
LikeLiked by 1 person
‘n Eerste vir my ook!
LikeLike
Moooooooi…. mal oor laksmanne!
LikeLiked by 1 person