My wapens teen beurtkrag…

Vir my Nederlandse lesers…ons gaan tans gebuk onder beurtkrag. Dit beteken dat ons nasionale kragnetwerk nie genoeg elektrisiteit kan opwek om in die vraag te voorsien nie en dan word krag beurtelings vir ‘n aantal ure na alle gebiede afgeskakel. Die rede hiervoor is jare se korrupsie, onkundigheid en tans bankrotskap en skuld van miljarde.

Dis chaos op die paaie, banke is gesluit, winkels kan net beperkte besigheid doen, sommige besighede is besig om onder te gaan as gevolg van die verlies aan inkomste…die prentjie is duister.

Hierdie twee vrugteflesse met hul sonkragskyfies, is my lig in die duisternis.

Voorkant…IMG_0599

Agterkant…IMG_0601Die probleem is net, ons het drie dae laas son gehad, dus is die lig amper uitgedoof. Ek kla egter nie oor die broodnodige reën nie…ek sit liewer in die donker!

54 Replies to “My wapens teen beurtkrag…”

        1. Mens kry die leë flesse te koop by Outdoor Warehouse, in Krugerwildtuin en sekerlik nog ander plekke. Ek het myne al jare en verander soms die binnekant met nuwe optelsels uit my veldekskursies.

          Liked by 2 people

  1. Dis te pragtig. Is seker Namib sandjies? Dis nou n goeie idee. Gaan dit in my nood trommel sit sodat daar lig is saans. Dis regtig n bose kringloop wat aan die gang is. Wat nou van die yskas/vrieskas goed in winkels en by die huis. Dis net ongelooflik hoe sleg dit is. Jul sal maar na daardie wind kassie soos van ouds moet gaan met die vleis wat nie in yskas kan wees op ou end.
    Ek het nie woorde vir die toestand nie. Geen krag, geen water, wat nou nog?

    Liked by 1 person

    1. Ons maak maar planne en pas aan daarby. Daar heers egter ‘n algemene gevoel van woede omdat onkundige mense oor jare heen, die maatskappy geplunder en in die afgrond in bestuur het. Almal weet wie hulle is en hulle loop skotvry rond!

      Like

  2. Sit in die donker en luister na die reën! Te romanties… maak oop ‘n bottel rooi Kaapse sonskyn… steek op ‘n kers en sie-daar, die saak is weer reg! Wel, tot die bottel leeg is!! 🤪🥂🕯🤣

    Liked by 1 person

  3. Those are very pretty – I have never seen anything like them, with the light inside the jar like that. What a good way to save and display some of the things we all pick up. I have so many feathers, rocks, shells,,,,,

    Liked by 1 person

    1. Those are canned fruit jars and some very clever person started manufacturing the solar panel tops and these jars could be bought at outdoor shops and in Kruger National Park in South-Africa. They have been available for quite a few years now. I have such a lot of stones,feathers, seeds and other natural memorabilia, that I can regularly change the scenes in the jars.Thanks for visiting!

      Like

      1. Are you serious?! Solar panels inside the lids? I couldn’t figure it out, no wonder! Yes, very clever.
        That’s what I would do – change the “scenery” regularly. Well, maybe someone will sell them over here…. Thanks for explaining, Dina, I appreciate you taking the time to write all that out, in English! 😉
        OK, I found them online! 🙂

        Liked by 1 person

    1. Gelukkig wel…dankie vir al jou besoeke.Ek sien jy was op verskeie van my blogs.Ek waardeer dit, Hanneke.Ek is bietjie stil want ons internet is af en ons databondels is baie duur.

      Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +