Uitstappie in die veld.

Ek en die brakkies stap vanoggend in die veld en sien wonderlike dinge raak…IMG_1236

Pragtige veldblomme…IMG_1227

IMG_1204

Wie loer daar?_MG_5148

Kaapse Glasogie (Cape White-eye) knyp ‘n stukkie boombas los, op soek na insekte…_MG_5141

Nog ‘n skugter bosbewonertjie is die Lawaaimakerjanfrederik (Chorister Robin-Chat) en hy laat ons nie toe om ‘n ordentlike foto te neem nie…_MG_5057

Swartoogtiptol (Dark-capped Bulbul) sit egter oop en bloot en pof sy veertjies in die skrapse oggendsonnetjie…_MG_5042

Oppad na die rantjie sien ons hierdie pragtige grassade…_MG_5039

en nog veldblommetjies vol insekte…IMG_1203

IMG_1210

Bo-op die grasrant sien ons ‘n eensame rooihartebees, wat dink hy is ‘n blesbok…_MG_5098

Hy wei altyd saam met die blesbokke…_MG_5090

en ou eenhoring…_MG_5099

Vir oulaas loer iemand ons af…Oranjekeelkalkoentjie (Cape Longclaw)…_MG_5082

63 Replies to “Uitstappie in die veld.”

    1. Hy is al lankal alleen en dis maar die enigste ander grasvreters daar rond. Sy instink sê:”There’s safety in numbers”.Daar word planne gemaak om nog ‘n paar rooihartebeeste daar in te voer. Dis op ‘n landgoed naby Dullstroom.

      Liked by 1 person

  1. Nou toe, daar kuier ek toe te lekker saam met die brakke en die pragtige omgewing daar by jou. Die glasogies is ook nie baie skaam nie. Hul is vir my kostelik en sal nog met jou kom gesels ook as hul jou ken. Ek’s blu jou kamera was reg om die blomme ook af te neem. Die laaste geletjie het my terug laat verlang na toe ons ma-plotters was en daar baie van die blomme in die weiveld gegroei het. Dit was net heerlik so saam jou. Groete aan die brakke ook.

    Liked by 1 person

  2. What a great summer day! The dogs were 100% loving it, right? The yellow flower under the dogs looks very much like one we have here, a flower that originally was brought here by European settlers. The flowers are the same but the leaves are not, so it must be a different plant. That blue flower is beautiful! And how wonderful to see the wildlife in its natural habitat. Great post!

    Liked by 1 person

  3. Wat ‘n lekker uitstappie en mooi foto’s. Digitale kameras is vir my een van die ongelooflikste uitvindings wat daar was in die moderne eeu (behalwe nou hart-long masjiene en so 😉 lees nou ‘n boek oor die hart.) In elk geval, dat mens so maklik die uitsonderlike en soms banale details van die natuur kan vasvang, onthou en deel. Vandag storm dit buite en is grou, maar ek gaan wraggies uitgaan ek kyk wat ek te siene kry, jy’t my nou aangesteek :):)

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +