Mooiste katte…

Ek het bietjie gaan blaai deur my ou foto’s en gesoek vir my bestes van jagluiperds. Aangesien dit my gunsteling dier is, het ek nou sommer ‘n hele fotogalery saamgestel…

Geen woorde is nodig om hierdie koninklike, hoogsbedreigde diere te beskryf nie. Oordeel self…

IMG_2993

IMG_2997

IMG_2983

IMG_2975

IMG_2245

IMG_2242

IMG_2241

IMG_2233

IMG_0926

IMG_0889

IMG_0882

IMG_0860

45

73 Replies to “Mooiste katte…”

    1. Ongelukkig is hy onderaan die ranglys van roofdiere in SA: Leeu, gevlekte hiëna, luiperd, bruinhiëna en dan eers jagluiperd. Dit beteken dat hy deur hulle ook doodgemaak of aangeval kan word. Die mens is natuurlik die grootste probleem, soos altyd!

      Like

  1. Loved seeing your gallery of cheetah photos, Dina — spectacular! Such a majestic creature. You did a great job of capturing the powerful aspects of this cat. And I also really liked the one of the cheetah crouching beside the water. Wonderful photos, as always.

    Liked by 1 person

        1. Glad nie! Rietvlei steek maar sleg af in terme van “scenery” teenoor van die ander plekke wat julle besoek, maar die reservaat maak beslis op daarvoor met die verskeidenheid van wild en voels en die gehalte van die fasiliteite.

          Liked by 1 person

      1. Maar Perdebytjie met ons toer het ek julle Rietvlei toe geneem….en jy is kamera en al die reservaat in!!! Jammer ek val jou in die rede…net weer hierdie streek binne my.
        Jou fotos is puik!!!!

        Liked by 1 person

  2. Die jagluiperd – die mooiste kat op aarde!!
    Hier’s ‘n lang storie baie kort gemaak… ek was ‘n “Cub” en my groepie was die Cheetah! As ‘n sesjarige knaapie wat nie die Ingelsman se taal so goed verstaan het nie het ek nie ‘n clue gehad wat ‘n cheetah was nie. So, di leier het laat ek ‘n projekie doen… en ek het geleer!
    Van daai dae is dt my geunsteling kat!
    Jou fotos bring herhinnerings terug!!
    Dankie!! 😉

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +