'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Lifestyle, Photography and Traditional Art
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
looking through the lens
Online since 1979
Sjoe dis so mooi, soveel detail!! Ek het met die jagluiperd begin…
LikeLiked by 1 person
Dankie. Ek sien uit na die jagluiperd eindproduk!
LikeLike
Wat een mooie motvlinder met die geveerde sprieten …
LikeLiked by 1 person
Daar was letterlik honderde, waar ek hierdie gefotografeer het…dit was in Botswana.
LikeLike
Deze prachtige mot heb ik nog nooit gezien wat een Juweeltje is het.
Even op google gezocht en dit moet de Nachtpauwoog zijn.
LikeLiked by 1 person
Jy is heeltemal reg, Frans…pou-oogmot. Hulle is pragtig en heel groot.
LikeLike
Jou fotos is fantasties.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
Prachtig!
Zonnige groet,
LikeLiked by 1 person
Dankie, Rob.
LikeLiked by 1 person
Ek hou baie van hierdie fotos!
LikeLiked by 1 person
Dankie, Anne.
LikeLike
Mogelijk zijn ze schadelijk, maar mooi zijn ze zeker!
LikeLiked by 1 person
Mooi soos gewoonlik
LikeLiked by 1 person
Dankie Tina.
LikeLiked by 1 person
Wow, dis fantasties.
LikeLiked by 1 person
Dankie Hester.
LikeLiked by 1 person
Heel mooi die mot.
LikeLiked by 1 person
Dankie Suske.
LikeLiked by 1 person
Wat een prachtige macro’s!
LikeLiked by 1 person
Dankie Bea.
LikeLiked by 1 person
Dis regtige WOW fotos. Ek’s mal oor die poe-oog motte. Daardie voelers en oe is te mooi!
LikeLiked by 1 person
Dankie Ineke..altyd lekker om jou positiewe kommentaar te lees.
LikeLike
Groot plesier en dis HEERLIK om hier by jou te kuier.
LikeLiked by 1 person
Die goed is nogal rats kon nog nie een met ‘n motballetjie raakgooi nie!
LikeLiked by 1 person
😄😄
LikeLike
Pragtige fotos, Dina, van insekte wat nie na waarde geskat word nie!
LikeLiked by 1 person
Dankie Dries…ja, baie mense gril vir motte…seker oor die wollerigheid.
LikeLiked by 1 person
Maar kyk dan net hoe mooi is hulle!
LikeLiked by 1 person
LikeLiked by 1 person
Ek kan nie die link oopmaak nie, Paul.
LikeLike
Hulle is mooi….maar moet eerlik sê motte laat my van kindtyd af gril. Hoekom sal skoenlappers so ‘n groot aantrekkingskrag hê maar motte nie?
LikeLiked by 1 person
Motte het vere…dit kom los en is soos stof, wat party mense laat gril. As jy daardie stof onder ‘n mikroskoop bekyk, is dit veertjies.
LikeLiked by 1 person
Dis interessant!!! Dink jy slaan die spyker op sy kop oor daardie stowwerigheid wat my laat gril. Op die plaas het hulle kerslig toe gevlieg en vele kere in my vasgevlieg wat my die horries gegee het. Gaan nou op google soek om te sien of ek ‘n mot se veertjies kan sien. Ek word by die dag slimmer 😊
LikeLiked by 1 person
Algaande leert men….nooit te oud daarvoor nie!
LikeLiked by 1 person
Ik wist niet dat een mot zo mooi kon zijn. Ze vreten wel aan onze kleren. Knap in beeld gebracht!
LikeLiked by 1 person
Hierdie is pragtige groot motte…eet gelukkig nie klere nie!
LikeLike
Oh Dina, I just love these! Do you know why there were so many moths on that one tree in the first photo? Don’t you love those markings!!
LikeLiked by 1 person
There were hundreds of moths all over. It is the time of the year and being in Botswana, where nature is still quite untouched over large areas,it is not rare to see millions of insects.
LikeLike
Dina, that is good to hear. I understand that insects are in steep decline in many parts of the world. We humans need to change the way we do things on the planet! But don’t change the way you photograph! 😉
LikeLiked by 1 person
😄
LikeLike
Soos jy weet is ek mal oor motte (ek dig baie oor hulle. Mal oor jou fotos. Jammer ek was so skaars, meestal beurt krag en ‘deadlines’ by die werk se skuld. Ek het nou lekker ingehaal hier 🙂
LikeLiked by 1 person
Dankie Wolfie, ek verstaan! Darem bly as jy hier uitkom.😄
LikeLike
X
LikeLiked by 1 person
Fascinating pictures and subject. Would ‘motte’ mean ‘moth’ in Afrikaans?
Have a great week-end Dina
LikeLiked by 1 person
Thanks Brian…”motte” is the plural for ” mot” , so you are quite right as usual. You seem to have a special knack for languages.😄
LikeLiked by 1 person
I put it to early exposure. Supposedly I spoke Urdu before french. And to the study of Latin. It allows me to find the structure, the “radical or root in foreign languages. By association. Motte “looks” like moths. Once you recognize the plural/singular feminine/masculine rules, you’re in good shape. 😉
Tot ziens.
LikeLiked by 1 person
Oe, motte is cool insekte! Altyd so jammer vir hulle as hulle op die kamikaze togte kers toe gaan
LikeLiked by 1 person
Hulle is pragtig! Dankie vir inloer, Karen.
LikeLike
Goeie skote… ek laaike motte… nie daai wat die klere eet nie!! 😉
LikeLiked by 1 person
Gelukkig eet hierdie nie mens se klere nie!😉
LikeLike
Mar wel hele mooie
LikeLiked by 1 person
Dankie Marylou.
LikeLike